Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kings Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 95, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Kings Lodge is een van die oudste landmerke op 14de laan Northcliff afrit 14.

Die Kings Lodge beskik oor 'n totaal van 4 kamers wat tot 11 gaste kan akkommodeer. Elke en suite-kamer het sy eie privaat ingang vanaf die tuin. Al die kamers sluit gemaklike beddens, 8 DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, verhittingseenhede en 'n plafonwaaier in.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, WiFi-toegang, veilige parkeerplek binne die eiendom en buitebraai-areas in.

Die Kings Lodge is naby die MTN-kantoorgebou, Rand Park Gholflandgoed, Coca-Cola Dome, Flora Hospitaal, asook die groot winkelsentrums, skole en sportplekke geleë.

Ongelukkig word ontbyt nie meer by die perseel bedien nie en daar is geen kragopwekkers tydens kragonderbrekings nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 14de Laan 95, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink The Kings Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 95, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzZDU3YWNhLTAyMzAtNDY1ZS1hMzQzLTc4YjJjNTk3MjA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 95 14th Avenue Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150664797726 27.947633663283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang