Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kingsman Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Adriaan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie oulike boutique hotel, sentraal geleë in Burgersdorp. Die Kingsmen Boutique hotel is sentraal geleë in oulike Burgersdorp. Die hotel het 'n goeie ontbyt terwyl die Hagenhuis restaurant wat 3 staatblokke weg is 'n baie goeie spyskaart vir alle etes het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
The Kingsman Boutique Hotel
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete Maretha

Louis H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Gasvry, deftig en baie lekker Die kuier by Kingsman was heerlik! Die kamers is baie mooi en netjies ingerig. Die personeel is ook baie vriendelik en het ons goed gehelp met die aankoms en ook mooi verduidelik wat in die dorp beskikbaar is. Die enigste minder ideale aspek van die verblyf is die parkering. Daar is nie toegewyde parkering nie, en die hotel is reg langs Spar wat mag veroorsaak dat die parkering dalk beset is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2020

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Luukse en stylvolle verbyf met persoonlike diens. Ons was baie beïndruk met die kwaliteit van die verblyf en diens, luukse dekor en fyn detail met heerlike ontbyt voor die kaggel. Monica is 'n groot aanwins vir die The Kingsman Boutique Hotel en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Enigste area vir verbetering - geraas van straat a.g.v. vensters wat nie dig sluit nie asook klank vanaf ontvangsarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Mooi en netjies, baie gemaklik en vriendelike personneel. Baie lekker gebly en die plek is mooi en netjies en pragtig gerestoureer. Het alles en meer wat benodig word van 'n gatsehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
The Kingsman Boutique Hotel
Baie dankie. Was lekker om julle te ontvang. Groete, Maretha

Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Luukse boutique hotel. Presidensiële suite baie gemaklik, dekor pragtig. Hou van die aparte badkamer van die suite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Moderne ouwêreldse sjarme! Vriendelike diens, pragtige, ruim suite, heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 10, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMzI3Y2VkLWY1MTUtNGUzNS05ZmZhLThjNzljNGFkNDA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Piet Retief Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9945831 26.3307294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang