The Kliphuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n wegbreek wat jou laat ontspan.
Corlene V - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute perfekte plek om weg te kom en net af te skakel en kwaliteit tyd met jou mense te spandeer.
Jacolien K - Jan 2024
Algehele gradering
Vol vrede! Luuks! Beeldskoon!
Joy W - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location, peaceful and quiet, wonderful bird life on the river.
Lees meerElma H - Des 2022
Algehele gradering
Die moeite werd om 'n paar dae in die omgewing deur te bring en genoeg aktiwiteite om besig te bly.
Juanita S - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Lees meerThe Kliphuis se terugvoer
Hi Juanita, thank you for the visit and glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon again. Regards, Jacques & Danielle
Chantal H - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Cobus H - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike rustigheid en wel toegeruste verblyf.
Naude W - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreeknaweek.
Christopher R - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful and tranquil and just the right amount of remoteness.
Rene B - Mei 2022
Algehele gradering
Stilte, stilte, stilte! Heerlike stilte.
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Ons sal weer kom.
Jean S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gewees en baie gerieflik. Skoon en netjies. Alles is daar.
Stuart C - Okt 2021
Algehele gradering
Such a great get away place, yet it has everything.
Alice D - Jul 2021
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plek om heeltemal af te skakel en net die natuur in te neem en samesyn te geniet met jou familie.
Hennie L - Apr 2021
Algehele gradering
Stil, afgesonder, skoon.
Lees meerLeon S - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Marietjie U - Sep 2020
Algehele gradering
Klein Karoo hemel!
The Kliphuis se terugvoer
Hi Marietjie, ons is bly julle het dit geniet! Veral die Karoo Stêrre saans is die cherrie op die koek! Hopelik het daar so paar Gemsbokke vir julle kom kuier? Ons is besig om vir hulle 'n drinkplek te maak sodat die bokke meer gereeld kan kom inloer.
Groete en dankie vir die draai maak!
Jacques en Danielle
Schoeman N - Aug 2020
Algehele gradering
Sorgvry en beeldskoon in 'n pragkliphuis.
Hannes L - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
The Kliphuis se terugvoer
Hi Hannes, ons is bly julle kon ons stukkie Karoo geniet en dieselfde daaruit kry wat ons kry!
Julle is altyd welkom en ek hoop ons sien julle weer.
Groete
Jacques en Danielle
Malinda S - Feb 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en goed toegeruste eenheid. Home away from home. Sal beslis weer hier gaan bly.
Lees meerCrous W - Okt 2020
Algehele gradering
Ons wou net ontspan vir die naweek en hier het ons dit reggekry.
The Kliphuis se terugvoer
Hi Crous, Dankie vir die kom kuier. Juis ons medisyne ook om bietjie weg van die stad se gejaag te kom en so bietjie kop skoon te maak en waardevolle familityd in te kry! Hoop ons sien julle weer.
Groete Jacques en Danielle
Ansi V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Rustige familie-wegbreek.
Elsebe R - Sep 2019
Algehele gradering
Karoo-droom.
Wayne L - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en stil.
Hannelize G - Jun 2019
Algehele gradering
Stunning!
Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
Was ons 2de keer daar hoop om nog baie daar te kuier.
Annelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Stunning place in the middle of nowhere.
Suzanne G - Mrt 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi en rustig!
Lees meerThe Kliphuis se terugvoer
Hi Suzanne, dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons wonder altyd of mense die Kliphuis soos ons ook geniet en jou beskrywing is presies dit. Dit is vêr in die niks, maar naby die alles. Ons hoop om julle weer te huisves en daar is 1 aand gratis op ons vir die volgende kuier vir julle.
Groete, Jacques en Danielle.
Gys G - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolute rus en vrede.
Lyndall O - Jul 2019
Algehele gradering
Regtig pragtig! So stil en rustig.
The Kliphuis se terugvoer
Hi Lyndall, dankie vir die kom kuier en ek hoop ons sien julle weer.
Ek wil net noem dat na so bietjie baie dankbare reën is die pad seker so bietjie snotterig die tyd van die jaar, maar die meeste tyd van die jaar is dit baie droog en die paaie in 'n relatiewe goeie toestand. Die afgelope naweek is daar gaste met hul VW Tiguan en so paar weke terug toeriste met 'n Polo. Dit is definitief nie onmoontlik om die bestemming sonder 'n 4X4 te bereik nie en daar was al baie gaste met gewone voertuie.
Ons raai maar almal altyd aan om eerder gedurende daglig ure te arriveer as hulle kan weens die onbekendheid van die pad. So 150 m voor die huis is daar wel 'n steil opdraand wat die moeilikste stukkie is maar definitief moontlik vir ʼn gewone motor om die huis te bereik in my opinie.
Groete, Jacques.
Frik B - Aug 2019
Algehele gradering
Saligheid vir die siel.
Lees meerYvette S - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties! 'n Stukkie hemel op aarde!
Belinda N - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
The Kliphuis se terugvoer
Goeiedag Belinda,
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons bring die naweek 'n lekker groot oregon tafel vir daai stoep vir nog lekkerder kuier! Dankie dat jul kom inloer het en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jacques en Danielle
Andries L - Aug 2018
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreekplek om te ontspan en rustigheid te ervaar.
The Kliphuis se terugvoer
Hi Andries, baie dankie vir julle kuier, bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Jacques en Danielle
Altan U - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful getaway in the Moose Valley.
The Kliphuis se terugvoer
Dear Altan,
Thank you for the great review and for being great guests. We hope to host you again!
Regards,
Jacques and Danielle
Stephan O - Apr 2018
Algehele gradering
Absolute rustigheid weg van die stad en sy gejaagdheid.
Stuart C - Apr 2018
Algehele gradering
Quiet, peaceful and relaxing.
Jessica A - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderfully peaceful and tranquil.
Justin S - Mei 2018
Algehele gradering
5-ster-woning met oud voorkoms maar smaaklik en modieus, ten volle toegerus.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang