Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kliphuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir The Kliphuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Perfek vir 'n wegbreek wat jou laat ontspan.

Die gevoel van saligheid en die uitsig maak dit besonders.

Corlene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V

Absolute perfekte plek om weg te kom en net af te skakel en kwaliteit tyd met jou mense te spandeer.

Ons het heerlik sterre gekyk, om die vuur gekuier, gestap en net ons rus en kuier met mekaar tenke vol gemaak. Dit is werklik 'n stukkie hemel.

Jacolien K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien K

Vol vrede! Luuks! Beeldskoon!

Hierdie is een van ons gunsteling plekke om tot rus te kom. Absoluut lieflik in alle opsigte!

Joy W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy W

Beautiful location, peaceful and quiet, wonderful bird life on the river.

Really enjoyed our visit as we could sit and do nothing all day. There was supposed to be an honesty box to pay for the wood. The only inconvenience was the power situation, we didn't understand how the inverter vs the lights and plugs worked. When we got there the plugs didn't work (Tuesday night), so no hot water. The plugs then came on at 8 pm so we figured must have been loadshedding. Then they went off again in the early morning (Wednesday), then on again, then off again late morning and then never came on again the rest of our stay! We left on Thursday. The lights worked all the time, so we figured they were on the inverter and the plugs on Eskom. We did read the manual about the power tripping and having to reset at the Eskom box, but none of the switches in the DB box tripped so we were just confused! I think more explanation of how the system works would be helpful.

Elma H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma H

Die moeite werd om 'n paar dae in die omgewing deur te bring en genoeg aktiwiteite om besig te bly.

Genoeg aktiwiteite om besig te bly.

Juanita S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Fantastic!

An amazing destination off the beaten track, also in a literal sense. The place is completely isolated, but has all the luxuries like air-cons, electricity, comfortable beds and is spotless. The place is incredibly peaceful and you can find rest for your soul. The walks in the river bed was a true highlight. The communication and directions from the host was excellent and they were just a phone call away. I highly recommend this place should you require a break from everyday life. The area a safe and cell reception is good.

The Kliphuis se terugvoer

Hi Juanita, thank you for the visit and glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon again. Regards, Jacques & Danielle

The Kliphuis
Chantal H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Rustig en vreedsaam.

Wonderlike plek om jou sielsrus weer te vind.

Cobus H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H

Ongelooflike rustigheid en wel toegeruste verblyf.

Ongelooflike blyblek met mooie Karoo uitsigte. Vrede en sielskoonmaak plek daai.

Naude W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude W

Perfekte wegbreeknaweek.

Ideale kuierhuis met vriende.

Christopher R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher R

Peaceful and tranquil and just the right amount of remoteness.

Lovely, dirt roads on the drive to the house and a thoroughly enjoyable stay in the wilderness. Only a few hours from Cape Town, so a great location for a short stay.

Rene B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Stilte, stilte, stilte! Heerlike stilte.

Die stoep is beslis die "MAIN" ding van huis, meeste van ons tyd daar deurgebring. Baie goed beplan!

Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Ons sal weer kom.

Dis lekker om op 'n plek aan te kom en jy hoef net jou kos en drank saam te gebring het want die res is alles daar. Skoon, netjies, gerieflik, prakties en privaat, geen verrassings nie! The Kliphuis het ons verwagtinge oortref en ons sal vir seker weer kom kuier.

Jean S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Heerlik gewees en baie gerieflik. Skoon en netjies. Alles is daar.

Beplanning gedoen met bestuurspan vir 2022 en die omgewing en geriewe gee jou die geleentheid om gefokus te bly agv die afsondering. Goeie Vodacom sein.

Stuart C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C

Such a great get away place, yet it has everything.

So many nice touches.

Alice D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice D

Dis 'n wonderlike plek om heeltemal af te skakel en net die natuur in te neem en samesyn te geniet met jou familie.

Ek het Jacques laat weet die warm water is nie voldoende vir al die gaste nie en dat die grondpad op die huidige oomblik glad nie geskik is vir 'n gewone voertuig nie. Ons het die Kliphuis verskriklik geniet en ons was baie hartseer om terug huis toe te kom! Die natuurskoon en stilte was regtig 'n fantastiese ervaring. Als wat 'n besige familie nodig gehad het. Medisyne vir ons siel.

Hennie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Stil, afgesonder, skoon.

Die Kliphuis is besonder skoon. Dis die eerste ding wat jy besef as jy instap. Alles is mooi deurdink soos die banke wat op wieletjies is om maklik rond te stoot en die ysmaker. Daar is ook 'n derde badkamer buite met 'n stort en toilet wat 'n uitsig het oor die veld. Die hele twee dae het ons niemand anders gesien nie. Baie lekker op die plaas gedraf. Ure op die hangbank op die stoep gesit. Was baie lekker om 'n visarend te hoor en te sien sweef. Jacques is baie hulpvaardig en reageer vinnig as dit nodig is.

Leon S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Onvergeetlik!

Uitsonderlike, unieke plek met pragtige uitsig, diere en voëls.

Marietjie U - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Klein Karoo hemel!

Salig lekker. Huis uitstekend toegerus met absoluut alles wat jy nodig het vir lekker ontspan: van ysmaker tot koffiemasjien. Heerlik om die natuur te gaan verken of sommer op die stoep te sit met die verkyker. Pad in goeie toestand. Kan regtig die stuk Klein Karoo hemel hoog aanbeveel!

The Kliphuis se terugvoer

Hi Marietjie, ons is bly julle het dit geniet! Veral die Karoo Stêrre saans is die cherrie op die koek! Hopelik het daar so paar Gemsbokke vir julle kom kuier? Ons is besig om vir hulle 'n drinkplek te maak sodat die bokke meer gereeld kan kom inloer.
Groete en dankie vir die draai maak!
Jacques en Danielle

The Kliphuis
Schoeman N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schoeman N

Sorgvry en beeldskoon in 'n pragkliphuis.

Fantastiese plekkie. Juweel!

Hannes L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Asemrowend mooi.

Het lanklaas so 'n gerieflike, rustige wegbreek gehad. Geen paaie naby, geen mense naby, geen gevare naby. Kinders kon speel en rondloop. Die huis het alles wat jy nodig het om dit gemaklik te maak. Die eienaar was persoonlik in kontak met ons die heeltyd. Sal definitief weer en weer hier kom kuier.

The Kliphuis se terugvoer

Hi Hannes, ons is bly julle kon ons stukkie Karoo geniet en dieselfde daaruit kry wat ons kry!
Julle is altyd welkom en ek hoop ons sien julle weer.
Groete
Jacques en Danielle

The Kliphuis
Malinda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Waarde vir geld en goed toegeruste eenheid. Home away from home. Sal beslis weer hier gaan bly.

Die verblyf was perfek, daar is alles en meer wat 'n persoon nodig het. Dit is gemaklik, skoon en modern. Die stilte is 'n lafenis vir die siel en elkeen wat van die stad se geraas wil ontsnap kan gerus hierdie huis probeer. Ons oë het weer eens oopgegaan vir die skoonheid in ons land. Die bokke wat vroegoggend kom eet was 'n mooi gesig om na te sit en kyk van die lieflike stoep af. Sal nie twee keer dink om weer daar te bly nie!

Crous W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crous W

Ons wou net ontspan vir die naweek en hier het ons dit reggekry.

Dit is baie stil niemand anders in die omgewing nie en jy kan lekker stap.

The Kliphuis se terugvoer

Hi Crous, Dankie vir die kom kuier. Juis ons medisyne ook om bietjie weg van die stad se gejaag te kom en so bietjie kop skoon te maak en waardevolle familityd in te kry! Hoop ons sien julle weer.

Groete Jacques en Danielle

The Kliphuis
Ansi V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi V

'n Rustige familie-wegbreek.

Hierdie pragtige huis bied alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek weg. Die stoep en uitsig is next level! Jacques was baie behulpsaam en ons sal definitief weer terug wees.

Elsebe R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe R

Karoo-droom.

Pragtige huis, op die perfekte plek! Baie netjies, goed toegerus, baie gerieflik. Hier kan jy rus vir jou siel kry.

Wayne L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Pragtig en stil.

Wat 'n wonderlike plekkie is dit nie ons as familie saam 'n paar vriende het heerlik om die vuur gekuier, die plek se rustigheid en waar hy geleë is maak dit definitief die moeite werd om weer jou batterye te herlaai! 'n Besonderse plek met alles wat jy nodig het, die ysmasjien was 'n wenner!

Hannelize G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize G

Stunning!

Die perfekte wegbreek - ons sal graag weer kom kuier. Beautiful!

Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Was ons 2de keer daar hoop om nog baie daar te kuier.

Pragtige huis in 'n pragtige omgewing. Alles is daar wat jy nodig het om lekker te kuier.

Annelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Stunning place in the middle of nowhere.

Wonderful place on the river. Peace and quiet. Very well equipped. We will be back.

Suzanne G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Onbeskryflik mooi en rustig!

Ek, my man en vriende van ons was die afgelope naweek daar. Kan net sê: Wow! Dit was 'n ongelooflike ervaring. Vriendelike aanwysings, amper oorverdowende stilte, behalwe vir die natuurlewe. 'n Naweek weg van die stad voel soos ten minste 'n week. Ons het Vrydagaand ons braai begin met die geroep van 'n visarend, ons het hom gesoek tot ons hom gekry het en ons het Sondagoggend met sy geroep wakker geword. Sal baie beslis weer daar gaan kuier.

The Kliphuis se terugvoer

Hi Suzanne, dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons wonder altyd of mense die Kliphuis soos ons ook geniet en jou beskrywing is presies dit. Dit is vêr in die niks, maar naby die alles. Ons hoop om julle weer te huisves en daar is 1 aand gratis op ons vir die volgende kuier vir julle.
Groete, Jacques en Danielle.

The Kliphuis
Gys G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys G

Absolute rus en vrede.

Pragtige uitsig oor die Karoo met sy indrukwekkende berge, in absolute afsondering met geen ander tekens van mense nie. Hemels!

Lyndall O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall O

Regtig pragtig! So stil en rustig.

Dit was 'n ongelooflike plek met pragtige natuurskoon, ons het baie lekker ontspan. Een ding kan ek vir toekomstige kuiermense aanraai en dit is dat 'n 4x4 'n vereiste is, sonder een gaan jy glad nie by die bestemming uit kom. Definitief die moeite werd om daar te kom.

The Kliphuis se terugvoer

Hi Lyndall, dankie vir die kom kuier en ek hoop ons sien julle weer.
Ek wil net noem dat na so bietjie baie dankbare reën is die pad seker so bietjie snotterig die tyd van die jaar, maar die meeste tyd van die jaar is dit baie droog en die paaie in 'n relatiewe goeie toestand. Die afgelope naweek is daar gaste met hul VW Tiguan en so paar weke terug toeriste met 'n Polo. Dit is definitief nie onmoontlik om die bestemming sonder 'n 4X4 te bereik nie en daar was al baie gaste met gewone voertuie.
Ons raai maar almal altyd aan om eerder gedurende daglig ure te arriveer as hulle kan weens die onbekendheid van die pad. So 150 m voor die huis is daar wel 'n steil opdraand wat die moeilikste stukkie is maar definitief moontlik vir ʼn gewone motor om die huis te bereik in my opinie.
Groete, Jacques.

The Kliphuis
Frik B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Saligheid vir die siel.

Ons het nie werklik geweet hoe ver en waar die Kliphuis is nie, maar dit was alles die moeite werd. Dit was die lekkerste familie naweek ooit. Die Kliphuis leen hom fantasties vir 'n familie. Die lang stoep, die sterre met melkweg wat sigbaar is snags, die stilte. Die kinders het kleilat gespeel en kleidiertjies gebou wat ure se vermaak verskaf het. Die bank wat op wiele is, is 'n baie slim plan - skuif/rol dit net waar jy dit wil hê. Ek dink net daar kort dalk nog 'n bank om meer sitplek te verskaf.

Yvette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Absoluut fantasties! 'n Stukkie hemel op aarde!

Wat 'n lieflike plek, om net absoluut rustig te word. Alles is so gerieflik ingerig en die omgewing is beeldskoon! Dit is werklik 'n juweel van 'n plek.

Belinda N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Ongelooflik!

Dis een van daai plekke wat jy wil sê: Sjjtt, moenie vir die ander vertel nie. Dit is so stil en rustig jy vergeet van als. Die huis was skoon en is baie gerieflik met als wat jy nodig het. Het baie lekker gestap en op daai stoep gekuier. Dis 'n moet plek maar jy het maar 'n 4x2 nodig.

The Kliphuis se terugvoer

Goeiedag Belinda,

Dankie vir die wonderlike resensie. Ons bring die naweek 'n lekker groot oregon tafel vir daai stoep vir nog lekkerder kuier! Dankie dat jul kom inloer het en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Jacques en Danielle

The Kliphuis
Andries L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

'n Heerlike wegbreekplek om te ontspan en rustigheid te ervaar.

Ons het The Kliphuis geniet en kan dit aanbeveel vir 'n naweekwegbreek om te ontspan en rustigheid te ervaar. Die huis is skoon en beskik oor al die nodige geriewe om die verblyf aangenaam te maak. Dit is privaat en veilig en kan aanbeveel word vir gesinne en families.

The Kliphuis se terugvoer

Hi Andries, baie dankie vir julle kuier, bly om te hoor julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Jacques en Danielle

The Kliphuis
Altan U - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altan U

Beautiful getaway in the Moose Valley.

We had an awesome stay at The Kliphuis this past weekend. This little getaway is situated in the beautiful Moose Valley and is definitely at the top of my list. The view from the cottage when looking down on the river bed is spectacular and even better at night! This is the type of getaway where you can only hear your heart beat in your ears, it's so quiet! We will surely visit again!

The Kliphuis se terugvoer

Dear Altan,

Thank you for the great review and for being great guests. We hope to host you again!

Regards,
Jacques and Danielle

The Kliphuis
Stephan O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan O

Absolute rustigheid weg van die stad en sy gejaagdheid.

Ons het dit geweldig geniet. Aangesien ek grootgeword het in die Karoo(Calvinia) verstaan ek die omgewing en is dit absolute verkwikking vir jou siel. Om alles te kroon het ons heelwat wild teëgekom (rooi hartebeeste,gemsbokke en klipspringers). The Kliphuis moet ook 'n ongelooflike bestemming wees indien die dam en rivier vol water is. Ek kan dit gerus aanbeveel.

Stuart C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart C

Quiet, peaceful and relaxing.

We really enjoyed our stay at the Kliphius, the remoteness of this cottage is a treat in its own. Everything you need is available. A great place to unwind and take in the views.

Jessica A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

Wonderfully peaceful and tranquil.

Must have a 4x2 at least to get there, don't do it at night. But breathtakingly beautiful, house is wonderful and away from people, you are there to relax and that's what you do just relax in the sun on the huge balcony and have coffee and a braai in the orange glow of the sunset.

Justin S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

5-ster-woning met oud voorkoms maar smaaklik en modieus, ten volle toegerus.

Ek en my gesin het 'n wonderlike naweekwegbreek gehad. Die voorkoms van die huis is onherbergsaam maar tog naby. Dit is nuwerwets maar tog outyds. Dit is baie smaakvol en ten volle toegerus. Bring net jouself en jou kos. Bestuur is professioneel maar vriendelik.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHw9ESAOWesXEEwsnERb6i04YlBl4zHZaTWYrZ6kOu78EuK4NhW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense 40 5 1 5 Moose Valley Nature Reserve 12 km from Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.735368238129 21.232227087021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang