Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kliphuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Kliphuis is 'n selfsorgkothuis in die Moose Valley Natuurreservaat, sowat 12 km buite Vanwyksdorp.

Dié klipkothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is 'n solderarea wat toegerus is met 2 enkelbeddens, en 2 matrasse is ook beskikbaar om te gebruik.

Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, ysmasjien, 'n tweeplaatstoof, 'n koffiemasjien, 'n broodrooster, breekware en eetgerei, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, asook 'n ingeboude- in braai-area wat op koue winteraande as kaggel gebruik kan word. Die aangrensende leefarea het ook 'n eetkamertafel en 'n rusbank.

Die leefarea lei na 'n ruim onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel. Die patio bied pragtige uitsigte oor die ongerepte natuurlike omgewing en die Grootrivier wat na die Gouritz vloei.

Moose Valley is ongeveer 7000 hektaar en bestaan uit meer as 30 individuele plase. Die skilderagtige valleie, berge en Gwarrieveld is geleë in 'n ongerepte landskap, geleë tussen Towerkop, die Swartberge, die Langeberge en die Kamanassiebergreeks.

Die Kliphuis sal op eie risiko gebruik word. Wees asseblief bewus van wilde diere, kitsvloede, kranse, trappe wat beserings kan veroorsaak, ens.

Geen troeteldiere word in die natuurreservaat toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir The Kliphuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHw9ESAOWesXEEwsnERb6i04YlBl4zHZaTWYrZ6kOu78EuK4NhW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense 40 5 1 5 Moose Valley Nature Reserve 12 km from Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.735368238129 21.232227087021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang