Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kliphuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Kliphuis is 'n selfsorgkothuis in die Moose Valley Natuurreservaat sowat 12 km buite Vanwyksdorp.

Die Klipkothuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is 'n solderarea met 2 enkelbeddens en 2 matrasse is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ysmasjien, koffiemasjien, broodrooster, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ingeboude braai-area wat as 'n kaggel gebruik kan word. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamertafel en 'n bank.

Die leefarea lei na 'n ruim onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-etenstafel. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die ongerepte natuurreservaat en Grootrivier wat na die Gourits kronkel.

Moose Valley beslaan sowat 7000 ha en bestaan uit meer as 30 individuele plase. Die prentjiemooi valleie, berge en Gwarrieveld skuil in 'n ongerepte landskap tussen Towerkop, die Swartberg, die Langeberg- en die Kamanassie-bergreeks.

Die Kliphuis word op eie risiko gebruik. Wees bewus van wilde diere, vloede, kranse en trappe.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cornel E
Saam met vriende
5.0
Die huis is baie goed toegerus met goeie kwaliteit items. Dit is absoluut 'n belewenis. Die natuurskoon is asemrowend en die stilte 'n lafenis. Om saa...
Sien meer
Sep 2024
Johan B
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n wegbreek wat jou laat ontspan. Die gevoel van saligheid en die uitsig maak dit besonders.
Des 2023
Corlene V
5.0
Absolute perfekte plek om weg te kom en net af te skakel en kwaliteit tyd met jou mense te spandeer. Ons het heerlik sterre gekyk, om die vuur gekuier...
Sien meer
Apr 2023
Jacolien K
Gesin met tieners
4.8
Vol vrede! Luuks! Beeldskoon! Hierdie is een van ons gunsteling plekke om tot rus te kom. Absoluut lieflik in alle opsigte!
Jan 2024
Joy W
Saam met lewensmaat
4.4
Beautiful location, peaceful and quiet, wonderful bird life on the river. Really enjoyed our visit as we could sit and do nothing all d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moose Valley Natuurreservaat, 12 km buite Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHw9ESAOWesXEEwsnERb6i04YlBl4zHZaTWYrZ6kOu78EuK4NhW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 8 mense 41 5 1 5 Moose Valley Nature Reserve 12 km from Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.735368238129 21.232227087021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang