Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molweni - Kamberg Valley B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat P164, Kambergvallei, Mooi River Distrik, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Molweni is in die hartjie van die Kambergvallei met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en landelike gebied.

Daar is 3 pragtige en suite-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander twee kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed.

Kamer 1 en Kamer 2 het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, en Kamer 3 se badkamer het 'nbad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kroeg en sitarea wat elkeen 'n TV en kaggel het. Daar word ook 'n heerlike Engelse Ontbyt word in die ruim eetarea bedien. Vegetariese en Vegan-opsies kan vooraf op versoek gereël word. Aandete is ook beskikbaar op vooraf versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Molweni - Kamberg Valley B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat P164, Kambergvallei, Mooi River Distrik, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Molweni - Kamberg Valley B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat P164, Kambergvallei, Mooi River Distrik, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0159fc2c75687ac5508b6a4461cc5f6c2adb972b06de2fdfc45ebe254ab452dd9a43e2e33e37bcb47f8b8820f3d9bdaa581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 P164 Main Road Kamberg Valley 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.315121 29.756304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang