The Knoll Historic Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Kirsty D - Aug 2024
Algehele gradering
Rustic elegance with a charm that keeps you coming back!
Gerdus T - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Aliske L - Feb 2024
Algehele gradering
Koud en lekker.
Wendy M - Jul 2024
Algehele gradering
Charming and rustic cottage.
Anel E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustigheid by The Knoll is wat mens nodig het na 'n dag se gewoel.
Marnel A - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklike familie-eenheid.
Henk F - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Stil en rustig. Wonderlike ontvangs deur eienaars.
Francois D - Mei 2023
Algehele gradering
Ideaal vir my doel.
Maria G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Willem D - Feb 2023
Algehele gradering
Het nie dit verwag nie.
Regina B - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi in die natuur, maar die plek was glad nie die geld werd nie.
Lees meerJanet S - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful and tranquil stay.
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi ligging alles wat ons nodig gehad het.
Sampie J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Ankie D - Jan 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerDaryl M - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Chandre L - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful farm and easy to locate.
Anthony D - Jul 2021
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Ludolf L - Jul 2021
Algehele gradering
Kommunikasie tussen gaste en bestuur is uitstekend.
Craig D - Okt 2020
Algehele gradering
A welcome stop-over.
Karin M - Nov 2020
Algehele gradering
It was tough to find in the Hilton mist. Please add GPS coordinates.
Roland D - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie rustig.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Thank you Roland, we are glad you had a good time here.
We look forward to seeing you again.
Kind regards,
The Knoll
Marius P - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike omgewing.
Dankie. Het dit geniet. Pragtige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Good day Marius,
Our pleasure, we hope to see you again soon.
Kind regards,
The Knoll
Quintus B - Sep 2019
Algehele gradering
Not the ideal accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie die ideale akkommodasie nie.
Ek sal nie hierdie plek aanbeveel as mens op 'n reis gaan nie. Ons het 'n enorme spinnekop in ons kamer gevind. Daar was diere buite ons kamer en op 'n sekere tyd het ons ligte net afgeskakel en kon ons dit nie weer aankry nie. Ons moes saans werk en daar was nie eens 'n lessenaar waar ons kon werk nie en geen WiFi is voorsien nie. Sal The Knoll vir niemand aanbeveel nie en sal beslis nie teruggaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Good Day Quintus,
Thank you for your feedback, as we are able to improve our business though the feedback we receive from our customers.
With regards to the animal life you encountered. We are a Guest Farm in the country-side, we do try to maintain a balanced relationship with the natural environment that we are part of. With regards to the lights we apologize for the inconveniences caused, we try our best to react to the RSA electricity crisis. We will revise our power outage protocols so that future inconveniences are avoided.
Thank you for your feedback and we hope you give us another fair chance.
Kind regards,
The Knoll
Molly B - Mei 2018
Algehele gradering
Huislik, netjies en skoon.
Yvonne T - Des 2018
Algehele gradering
A perfect place to get away from it all.
Nqobile R Z - Aug 2018
Algehele gradering
The best farm experience.
Antionette B - Aug 2018
Algehele gradering
Perfect stop over.
Wilna V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Rudolph V - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging, so bietjie weggesteek in die bos - regtig amper remote.
Riekie D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig. Pragtige plek met die mooiste uitsig.
Le Roux L - Des 2018
Algehele gradering
Expected more.
Retha S - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie pragtige ligging, perfek geleë vir Comrades Runners - baie naby aan die start van Comrades met 'n down run.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Arno H - Jul 2018
Algehele gradering
Hulle het nie geweet van my vooruitbetaalde bespreking nie.
Daleen M - Jul 2018
Algehele gradering
Geen verblyf, hulle telefoon was af.
Danny L - Des 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek in natuur en ook nie te ver van alles nie.
Vernon V - Okt 2017
Algehele gradering
Had real great service.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Hello Vernon,
Thank you for your understanding and patience and we were only too happy to upgrade you.
The problem of this happening in the future has been looked into and we have a new system that will support the arrival and room moves of our guests.
Thank you once again.
Kind regards,
Niki D
Duty Manager
Ivy S - Jul 2017
Algehele gradering
Veilig en skoon met asemrowende uitsig oor bos en perde kamp.
Danny L - Des 2017
Algehele gradering
Natuur en rustig.
Jacqueline D - Feb 2017
Algehele gradering
Beautiful and cozy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en knus.
Die plek was pragtig en die diens uitstekend!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roelien T - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig.
Le Roux L - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n lekker ervaring.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Mnr. Le Roux, ons is baie dankbaar dat jy by The Knoll gebly het.
Baie dankie vir die resensie.
Niki D
Suzette I - Apr 2017
Algehele gradering
Very gorgeous and relaxing.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Dear Suzette,
Thank you for your wonderful review and we are very happy that you enjoyed and relaxed at The Knoll.
All the very best.
Kind regards,
Niki D
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Stifanus L - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar, maar sal nie weer daar bly nie.
George J - Feb 2017
Algehele gradering
Worst experience I've ever had.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Slegste ervaring wat ek al ooit gehad het.
Geen bespreking vir my met aankoms nie. My verblyf was gereël en ek het 'n week voor my aankoms betaal. Hulle het my in die verkeerde kamer gesit. Nikki het my toe in die regte kamer gesit na 'n gestry. Sy sê die kamers is dieselfde maar ek het vir die duurste kamer betaal met wonderlike uitsigte en 'n tafel waar ek kan werk. Ek moes 'n halfuur wag want nie een van die twee kamers wat ek bespreek het het lakens oor die beddens gehad nie. Toe ek uiteindelik daai aand in die bed klim was ek verras dat dit aaklig geruik het. Dit blyk dat die lakens wat hulle vir my gebruik het vuil en vol vlekke was en aaklig geruik het. Die gastehuis sal my nooit weer sien nie en ek sal 'n punt daarvan maak om soveel mense as moontlik te vertel van die horribale diens wat ek ontvang het. Dis hartseer, want die plek self en die landskap is absoluut pragtig. As die diens net op dieselfde standaard kon wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Dear Conraad,
I am surprised at your comments, we had a discussion and a handshake to agree that we started off on the wrong foot by issuing you the incorrect room, after that you were moved immediately to the room you required, you mentioned that you had been travelling since 05:00 that morning, your check-in time was 17:30, and that you were over- tired. We shook hands and all seemed quite alright by the time I had made up your bed, clean toweling. I apologise for the detergent smell on your sheets. Thank you for your review and comments, they do assist us with our standards and our guests expectations.
Kind regards,
Niki
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Theuns C - Okt 2016
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Susan B - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, rustig, almal vriendelik (diere ook).
Liesl L - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Janice P - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Hannelie V - Jan 2016
Algehele gradering
The Knoll Guestfarm is absoluut die moeite werd.
Andy S - Sep 2016
Algehele gradering
Stunning place and enjoyed the stay for the night.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek en het die oornagverblyf baie geniet.
Asemrowende plek. Het die verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelize H - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Christo B - Apr 2016
Algehele gradering
Very pretty.
Karien K - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n eenvoudige oornagplekkie.
Kobus En Juliana O - Jan 2016
Algehele gradering
Perfekte plaasatmosfeer.
Amanda S - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige landskap en omgewing.
David B - Des 2016
Algehele gradering
Moet net beter onderskeid tref tussen Backpacker en Guest Farm.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Dear David,
Thank you for your thoughtful insight, our backpacker's units are our budget accommodations, we do have suites available at higher rates, I hopefully with rectify the difference with our Travel Agents so that everyone is well aware of what they are paying for.
All the best and thank you for your review, all comments are taken seriously and we try to assist our guests and their experience at our destination.
Kind regards
Niki
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Reinet B - Sep 2016
Algehele gradering
'n Pragtige plek, maar miskien moet daar meer klem geplaas word op instandhouding.
The Knoll Historic Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou eerlike resensie en vir die totstandkoming van ons aandag waar ons nie ons hoë kliënt tevredenheid koers wat die Knoll trots op is, bereik het nie. Ons word aangemoedig om harder te werk om 'n hoë tevredenheid indeks in stand te hou
Jan V - Okt 2015
Algehele gradering
Interessant en mooi.
Petro V - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap, die plaasgevoel het dit veroorsaak.
Andre D - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies, verfrissend en lekker om in die natuur te kan gebly het.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang