Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Knoll Historic Guest Farm

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Kirsty D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustic elegance with a charm that keeps you coming back! Such a gem. Beautiful surroundings. Friendly staff. Definitely coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdus T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Heerlik. Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike diens. Mooi skoon en netjies. Pragtige uitsig. Sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliske L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Koud en lekker. Baie lekker net vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Charming and rustic cottage. Very pleasant host. Unfortunately the website still shows a cafe on the property, which has actually closed, so we were a bit disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anel E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Rustigheid by The Knoll is wat mens nodig het na 'n dag se gewoel. Ek het heerlik gebly - alles wat nodig was, is in die eenheid. Dit was veilig, rustig en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnel A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Gemaklike familie-eenheid. Pragtige omgewing en gemaklike slaapplek. Moes wel koud stort en daar was nie 'n oond soos geadverteer nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige plek. Stil en rustig. Wonderlike ontvangs deur eienaars. Die plaas is ongelooflik mooi. Groen, groot bome gee 'n rustige atmosfeer. Die kamer is pragtig uiteengesit. Skoon en baie netjies. Ons het baie lekker daar gebly. Daar is die mooiste honde op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Ideaal vir my doel. Presies wat ek wou hê vir die doel van my besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Rustig. Ontspannend, stil en sprokiesagtig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem D
Kort verblyf
3.2
Feb 2023

Het nie dit verwag nie. In die foto's lyk die plek bietjie anders. Hulle het ou foto's op en die lig in die badkamer werk nie. En die stortwater is baie koud of brand jou velle af en dit was nie 'n aangename ondervinding nie, verder was dit goed gewees.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R630
R630 R567
per nag, vir 2 mense
Vanaf R630
R630 R567
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb219fe05a5595c241cc7cfef5525b7f1ed3d814d7e787d0201f54e59b3053e0648ccde9e992283bf97d66f7ad29b8959dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R567 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 The Knoll Knoll Drive 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.580275 30.279383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang