Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Knoll Historic Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Knoll Historic Guest Farm het 'n ryk geskiedenis en is in Hilton in die Natalse Middellande geleë. Sedert 1850 is dit al 'n plaas, jag-lodge, hotel, skool, landgoed en gesinshuis.

Verblyf is smaakvol versier en geriewe in die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, en suite-badkamers en gemaklike meubels in.

Aktiwiteite op die perseel sluit lewendige musiek op bepaalde datums, voëlkyk en 'n 5 km lange gemerkte roete vir bergfietsry, draf of stap in.

The Knoll Historic Guest Farm bied ook verskeie opsies waar gaste hul spesiale troudag kan hou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jackie D
Saam met vriende
5.0
A peaceful farm stay. Given the snowfall and roads which were closed due to the damage caused by the weather, we were warm, comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kirsty D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustic elegance with a charm that keeps you coming back! Such a gem. Beautiful surroundings. Friendly staff. Definitely coming back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Gerdus T
Besigheidsreis
5.0
Heerlik. Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike diens. Mooi skoon en netjies. Pragtige uitsig. Sentraal.
Jun 2024
Aliske L
Saam met lewensmaat
5.0
Koud en lekker. Baie lekker net vir oornag.
Feb 2024
Ané B
Gesin met tieners
4.8
Heerlike netjiese oornagverblyf op pad see toe. Ons het heerlik gebly! Die spasie het goed gewerk vir ons gesin, en die kinders was baie spyt dat dit ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Knoll Historic Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Knoll, Knoll-rylaan, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb219fe05a5595c241cc7cfef5525b7f1ed3d814d7e787d0201f54e59b3053e0648ccde9e992283bf97d66f7ad29b8959dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 The Knoll Knoll Drive 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.580275 30.279383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang