Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kunene Manor

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The Kunene family moved us into the large family cottage at no extra charge. Home away from home, comfy stay in a beautiful scenic setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2023

It was awesome. Perfect place for a getaway. The host was friendly. The cottage was clean and neat. It's a great place for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2023

A very basic accommodation and was suitable. A very basic accommodation and was suitable for my needs. Suggestion: Kettle with some tea and coffee and powdered milk. Is the water drinkable? If not, then maybe some bottles of water in a fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Darryl K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Die hoof huis is baie mooi en skoon. Die swembad en kooipond is baie aangenaam en mooi. Veiligheid agter by die kamers sluit nie, en die deure stoot sleg net oop. Die badkamer is baie mooi en groot. Die infrastruktuur is fantasties.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha J
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Okt 2023

Onprofessioneel en sal nooit aanbeveel nie. Geen borde om aan te dui waar The Kunene Manor is nie. Geen kantoor of ontvangs nie. Daar was 'n party deur die bestuur gehou, so daar was geen beskikbare parkering vir gaste wat betaal het nie. Die bestuur was glad nie netjies aangetrek met die ontvangs nie. Die gras was lank en ek moes aan die agterkant van die woning loop om by die enkel eenheid te kom. Die bestuur was die volgende oggend glad nie aan diens nie en het eers om 3 uur die middag uitgevind waar ek as gas die sleutel gelos het.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Annelie B
Kort verblyf Saam met vriende
1.2
Jul 2023

Te veel geprys en baie ontevrede gewees. Glad nie tevrede oor die prys vir die lae standaard wat ons ontvang het nie. Die plek was vuil en vol spinnerakke. Daar was muismis op die mat. (Ek het 'n 1-jarige wat rondkruip en van die vloer af goed optel en mond toe vat.). Daar is nie eers kaste vir jou klere in die kamers nie, lendelamme rak wat vol stof was wat ek my baba se klere moes op pak, maar moes eers skoonmaak - ons moes uit tasse uit ons klere van die vloer af gebruik vir die naweek. So ek klassifieseer die verblyf vir gaste vir een aand. Daar was gelukkig verwarmers - maar geen ekstra komberse nie. Die een stoel was gebreek en my vriendin het amper geval. Die stort mors orals omdat daar geen deur of stortgordyn is nie en ook is die stort gebreek. Water spuit by pyp uit. Die waterdrukking is baie sleg en die bad was ook vuil. Geriewe vir self-catering is nie volledig in die kombuis nie en daar was basiese goed, 4 koppies en glase en borde en vurke. Geen afdrooglappe vir skottelgoed nie. Ons het wel 'n braai ontvang, maar kon nie braai nie, was te koud en ons het ook nie vleisbakke gehad nie. Yskas is baie klein vir 4 mense se goed so kon nie baie kos in die plek hou nie. Goeie deel van die naweek was - generator gedurende loadshedding en Fiso wat ons ontvang het en oopgesluit het laat die aand en gehelp met verlenger vir ons om die verwarmer in die badkamer te kon gebruik vir baba. Handdoeke was te min en die plek adverteer verkeerd. Dit is glad nie geleë in Midrand nie, maar wel in Thembisa. Die verblyf kort baie aandag vir verbetering. Die plek buite is baie mooi maar die plek is baie duur vir wat jy kry. Ons was baie ongelukkig, want dit is nie waarde vir geld nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Themba M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

I had fun. Pity it was raining. Only thing that place need, is a big fridge not the bar one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nkosinathi
The Kunene Manor
Dear Themba, thank you for your review. Guess you have to come back and experience the manor when it is not raining. The team loved hosting you and look forward to welcoming you back.

Nonhlanhla M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Peaceful stay with friendly staff. The place is beyond beautiful, definitely going back. Would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Absolutely amazing! We were surprised with a bottle of champagne and flowers for our anniversary. Mdu checked up on us all the time to see if we have everything we need. We cannot wait to visit the Kunene Manor again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nkosinathi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-weh 117, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8434560c692f76b5236016e6a41d2c0395ebf50924f520da006f49c20096e11289f38a92b4c3360c37142f1b24dcd7fe7ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 117 Van Riebeeck Road Midrand 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.950086401109 28.173300203657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang