Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lady Grace

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Marita Grobler G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vreeslik lekker. Vreeslik. Lekker! 2de keer en elke keer was 'n groot lekkerte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable stay close to Greyton's attractions. A gem in the middle of Greyton, walking distance to all the shops and restaurants. Comfortable and clean room, with a little fireplace and electric blankets on the beds for the cold winter nights. The bed was very comfortable and warm, and the towels fluffy and seemed new. The shower is lovely, with high pressure and warmth. We enjoyed a pot of coffee in the morning on the little stoep before heading out for the day. For the price, you can't beat this spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Net wat ons nodig gehad het om weg te kom van gejaagde stadslewe. Heerlike ontspanne naweek in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bella H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great location, friendly staff. Clean, beautiful accommodation, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

I did not expect a lot, but was surprised. Good and tranquil vibe. Loved the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Will stay there next time for sure. So nice. The hosts were very friendly and welcoming. The room was wonderful and the setting perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corieda K
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlik rustig so tussen almal. Ek het heerlik gebly. Die kamers is mooi skoon, wit katoen lakens, lekker bed, lekker stort met goeie waterdruk, kaggel in die kamer (nie gebruik omdat dit somer was met my kuier), lekker stoepie voor jou deur en groot bome om onder te sit. Ek kon hoor wanneer mense in die oggend buite sit en gesels, maar dit het my nie gepla nie. Was baie rustig en amper gevoel soos om in 'n klein dorpie te bly. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige plek en tuin. Baie oulike plekkie met alles wat nodig is vir 'n nie-selfsorg. Kon nog steeds koffie maak en gebruik maak van 'n gemeenskaplike mikrogolf en yskas. Baie sentraal geleë. Was mal oor die lekker stoepie en oulike uitsig. Nog 'n voordeel was dat die WiFi aangebly het tydens beurtkrag en 'n lig vir die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Will definitely return. Very central. As I had to do some work online, it was very pleasant sitting outside my unit under the trees. I would have preferred a bar fridge in my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie D
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Baie aangename ervaring. Vriendelike personeel en baie behulpsaam. Ons verblyf by The Lady Grace was 'n baie aangename ervaring. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48bc633513c3c39387aefc41a718524031e98e662511705387afd6bd1f3059162d4fd80ad5f273a718bac933bd694a199b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 271 5 1 5 49 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05049881359 19.608457921688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang