Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lady Grace

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R775 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lady Grace bied verblyf in 'n pragtige plattelandse landskap in Greyton. Die eiendom spog met groot skadubome in 'n oop erf met tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai.

Akkommodasie by The Lady Grace beskik oor 14 unieke kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n privaat stoeparea. Van die kamers het kaggels.

Daar is ook WiFi, komplimentêre toiletware en 'n plafonwaaier in elke kamer. Klein, goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. The Lady Grace is 'n klipgooi van die plaaslike koffiewinkels, brouerye, kruidenierswinkels en die Saterdag-markie af.

Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom as dit voor die tyd gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Marita Grobler G
Saam met vriende
5.0
Vreeslik lekker. Vreeslik. Lekker! 2de keer en elke keer was 'n groot lekkerte!
Jul 2024
Lara R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable stay close to Greyton's attractions. A gem in the middle of Greyton, walking distance to all the shops and restaurants. Com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Patsy W
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ons nodig gehad het om weg te kom van gejaagde stadslewe. Heerlike ontspanne naweek in 'n rustige omgewing.
Jun 2024
Bella H
Gesin met klein kinders
5.0
Great location, friendly staff. Clean, beautiful accommodation, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Petrus P
Saam met lewensmaat
5.0
I did not expect a lot, but was surprised. Good and tranquil vibe. Loved the fireplace.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lady Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48bc633513c3c39387aefc41a718524031e98e662511705387afd6bd1f3059162d4fd80ad5f273a718bac933bd694a199b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 271 5 1 5 49 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05049881359 19.608457921688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang