The Lady Grace
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R775 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lady Grace bied verblyf in 'n rustige landelike omgewing in Greyton. Die eiendom spog met groot skadubome in 'n oop binnehof gevul met tafels, stoele, banke en 'n outydse stoepswaai.
Verblyf by The Lady Grace bestaan uit 14 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed; toegerus met Egiptiese katoenbeddegoed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat patio-area, en 'n paar van die kamers het 'n kaggel.
Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi, komplimentêre toiletware en 'n oorhoofse waaier. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit gereël word. The Lady Grace is 'n hanetreetjie weg van die plaaslike koffiewinkels, brouerye, kruidenierswinkels, en natuurlik die Saterdagoggendmark.
Klein, goedgemanierde troeteldiere word verwelkom indien dit gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 272
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lady Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang