Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lady Grace

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lady Grace bied verblyf in 'n pragtige plattelandse landskap in Greyton. Die verblyf spog met groot skadubome in 'n oop erf met tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai.

Verblyf by The Lady Grace beskik oor 14 unieke kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n privaat stoeparea. Van die kamers het kaggels.

Daar is ook WiFi, komplimentêre toiletware en 'n plafonwaaier in elke kamer. The Lady Grace is 'n hanetreetjie vanaf die plaaslike koffiewinkels, brouerye, kruidenierswinkels en die Saterdag-markie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 277 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nik Z
Gesin met tieners
5.0
Our family trip was stunning and the accommodation was lovely. Everything was very pleasant. We recommend in future to have a better in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jenny K
Saam met lewensmaat
5.0
From arrival to booking out it was a lovely experience, the host was so helpful. Lovely and relaxing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marita Grobler G
Saam met vriende
5.0
Vreeslik lekker. Vreeslik. Lekker! 2de keer en elke keer was 'n groot lekkerte!
Jul 2024
Lara R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable stay close to Greyton's attractions. A gem in the middle of Greyton, walking distance to all the shops and restaurants. Com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Bella H
Gesin met klein kinders
5.0
Great location, friendly staff. Clean, beautiful accommodation, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 277

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lady Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48bc633513c3c39387aefc41a718524031e98e662511705387afd6bd1f3059162d4fd80ad5f273a718bac933bd694a199b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 277 5 1 5 49 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05049881359 19.608457921688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang