Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lake House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lake House is 'n alleenstaande selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Sedgefield. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat meer waar gaste kan swem en kanovaar. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met talle aktiwiteite en besienwaardighede op die Tuinroete.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed met 'n stapelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitelugstort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, en lei na 'n stoep met 'n groot tuin en vuurput waar gaste die praguitsig oor die meer kan bewonder.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lake House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6916e19dc99641998f60a948adc9d307cbf18ba1cb0ada90c613bc5916021c5c589aa56bf7b3044b3fab484da3e66ea598fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005201679782 22.815216055911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang