Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lake House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lake House is 'n losstaande selfsorg-eenheid wat op die eienaars se perseel in Sedgefield geleë is. Die eenheid het privaat meertoegang vir swem en kanovaart en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.

Die eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n patio en 'n ruim tuin met 'n vuurput en manjifieke uitsigte oor die meer.

Gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir The Lake House
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lake House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloud 9-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6916e19dc99641998f60a948adc9d307cbf18ba1cb0ada90c613bc5916021c5c589aa56bf7b3044b3fab484da3e66ea598fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Cloud 9 Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005201679782 22.815216055911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang