Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lantern Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Lantern Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rudie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie J

Waarde vir geld.

Het baie lekker gebly.

Roenette D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenette D

Baie geniet.

Goeie en vriendelike diens.

Sandra O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Baie gerieflike kamer met die nodige fasiliteite.

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Moipone T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moipone T

Super excellent.

Andries is very kind and helpful. The place is very clean and we enjoyed our stay.

Danie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Aangename omgewing en verblyf. Rustig en kalmerend.

Het die verblyf terdeë geniet.

Riana P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Die kamer aas pragtig, skoon en verwelkomend. Groot genoeg spasie vir ons.

Ons is ontvang asof ons goeie familie is. Goed toegeruste kamer met parkeering naby genoeg.

Leandra S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Skoon en baie netjies.

Baie gasvry, sal weer daar oornag.

Marisa V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Dit was baie lekker. Vriendelikheid is puik.

Hulle het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak.

Isabel P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel P

Goeie ontvangs, skoon kamers.

Geen yskas om water of sap in koud te hou nie, dit was baie warm. Geen spieël by die kragprop om hare te blaas nie.

Busisiwe M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M

We enjoyed our stay there.

The owner was super friendly. The place is clean, quiet and safe. Would definitely book that place again.

Johannes L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Baie aangenaam en rustig.

Andries hulle is baie gasvry en ongeloofik behulpsaam. Sal enige dag weer by hulle oorbly!

Lee-ann V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann V

Rustige atmosfeer.

Andries is die vriendelikste en gaafste mens wat jy kan kry. Ek sal beslis The Lantern Guesthouse aanbeveel en ek gaan defnitief van nou af vir my daar plek bespreek.

Gert V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Uitstekende diens.

Baie lekker gebly en dankie vir die ekstra moeite vir ons gaste. Sal beslis weer daar oorbly. My hondekind was ook baie gelukkig.

Madeleine B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Netjiese plekkie. Baie vriendelike gasheer.

Ons hondekind het ook heerlik gebly. Dankie.

Monica R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica R

Wonderlike gasvryheid!

Ek het my oorbelle daar vergeet en die gastehuis het dadelik laat weet en gevra vir adres om dit terug aan my te besorg. Baie dankbaar.

The Lantern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Dit was werklik aangenaam om julle hier te hê.

The Lantern Guesthouse
Leon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Netjiese plek, heeltemal die moeite werd om te besoek. Vriendelike diens.

Ek is goed ontvang alhoewel ek na 19:00 arriveer het. Die plek is super netjies en daar was veilige onderdakparkeerplek.

Le-anne T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Le-anne T

Ons is vriendelik verwelkom deur ons gasheer en na ons slaapplek geneem; daar is ook voorstelle vir eetplekke gemaak.

Die kamers is pragtig. Skoon, smaakvol en die lieflikste skilderye teen die mure. 'n Groot bonus is die WiFi en Netflix.

The Lantern Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Was aangenaam om julle te ontmoet.

The Lantern Guesthouse
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Beyers-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd405911384bd0b9e13488d15a731b45ece2f36287c4839126001c44de65206825b52ce274c718457b525e39ec46de1a7122?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 12 General Beyers Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080129110243 26.215310970983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang