Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lantern Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rudie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roenette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie geniet. Goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflike kamer met die nodige fasiliteite. Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moipone T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Super excellent. Andries is very kind and helpful. The place is very clean and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Aangename omgewing en verblyf. Rustig en kalmerend. Het die verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Die kamer aas pragtig, skoon en verwelkomend. Groot genoeg spasie vir ons. Ons is ontvang asof ons goeie familie is. Goed toegeruste kamer met parkeering naby genoeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leandra S
1 nag
5.0
Nov 2022

Skoon en baie netjies. Baie gasvry, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Dit was baie lekker. Vriendelikheid is puik. Hulle het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Goeie ontvangs, skoon kamers. Geen yskas om water of sap in koud te hou nie, dit was baie warm. Geen spieël by die kragprop om hare te blaas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

We enjoyed our stay there. The owner was super friendly. The place is clean, quiet and safe. Would definitely book that place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Beyers-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f327e13d61c36db68f432ee2ba6acd1484d3e02c3c46e78d59589f59af230a79b389282a17e8107c6b2f900a354c5106827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 12 General Beyers Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080129110243 26.215310970983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang