Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lark @ De Weiglhuys Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maggy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Heerlik gebly. Wonderlike ligging en heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou-anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful, lovely, serene, wonderful. We had a lovely stay on the farm. We enjoyed the tranquility and company of the owner's dogs on our walk on the farm. We had some trouble figuring out the temperature of the water in the shower, but it wasn't a major issue that impacted our stay. We had everything we needed, the owner provided us with some fresh water and was very accommodating when we needed something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker plek om net vinnig vir naweek weg te breek. Baie lekker. Skoon en netjies. Alles was beskikbaar wat nodig was vir kos maak asook 'n naweek se wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Totaal verlief op die pragtige plek! Ons het ons verblyf ontsettend baie geniet. 10/10 vir 'n skoon, netjiese, goed toegeruste eenheid. Rudi het uit sy pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Kan nie wag om weer te gaan nie. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

The Lark is die beste! My naweek by The Lark was fantasties! Perfekte ligging, baie netjies, skoon, Rudi was baie behulpsaam. Ek moet sê die elektriese kombers was 'n pluspunt, veral met die koue winter. The Lark is regtig 'n lekker wegbreek uit die stad met die voëltjies wat jy hoor as jy wakker word. Sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Delightful, peaceful and great value for money. What a delightful place to retreat and enjoy the peace and tranquility of the surrounds. The attention to detail and cleanliness of the accommodation is 5-star. Highly recommended and definitely a place we will be returning to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect. Perfekte wegbreek. Will definitely book again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wat 'n lieflike plek. Ek het al die "reviews" gelees en geweet almal praat goed en prys die gasvryheid. So wat meer kan ek verwag. Maar dit was nog meer. Watter lieflike, rustige en privaat plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Natuur, rus en vrede. Ons het ons naweek by The Lark @ De Weiglhuys Farm só geniet. Die blyplek is netjies, skoon en het als wat jy moontlik kan nodig hê vir 'n kort wegbreek. Dis lekker privaat met baie spog voëltjies en veral mossies wat nes maak in die voorsiende broeiboksies. Daar is meer as een wandelpadjie op die plaas en die twee vriendelike honde is gretig om saam te stap. Die naguiltjie wat roep in die aande was vir ons die grootste bederf. Ons beveel beslis The Lark @ De Weiglhuys Farm aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uniek en spesiaal. Wat 'n pragtige plek. Privaat en van die oomblik wat jy daar in stap voel jy tuis. Die tuin en buitestort is oulik sowel as die kort wandelpaadjies op die plaas. Hulle het baie moeite gedoen binne en buite om jou oornag verblyf spesiaal te maak. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2eb44462d4443c7cf57bd021eca2be11de0314dbaf25c8f055fa20a8c718113e823a92eeca7165cd39116307ceb188fae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 223 Portion 15 Tulbagh Weg 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.319188714819 19.149382811994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang