Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lark @ De Weiglhuys Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 72 resensies vir The Lark @ De Weiglhuys Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maggy L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggy L

Wonderlik.

Heerlik gebly. Wonderlike ligging en heerlik rustig.

Lou-anne B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-anne B

Peaceful, lovely, serene, wonderful.

We had a lovely stay on the farm. We enjoyed the tranquility and company of the owner's dogs on our walk on the farm. We had some trouble figuring out the temperature of the water in the shower, but it wasn't a major issue that impacted our stay. We had everything we needed, the owner provided us with some fresh water and was very accommodating when we needed something.

Hermien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Lekker plek om net vinnig vir naweek weg te breek.

Baie lekker. Skoon en netjies. Alles was beskikbaar wat nodig was vir kos maak asook 'n naweek se wegbreek.

Hannelie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D

Totaal verlief op die pragtige plek!

Ons het ons verblyf ontsettend baie geniet. 10/10 vir 'n skoon, netjiese, goed toegeruste eenheid. Rudi het uit sy pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Kan nie wag om weer te gaan nie. Hoogs aan te beveel.

Ilse P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

The Lark is die beste!

My naweek by The Lark was fantasties! Perfekte ligging, baie netjies, skoon, Rudi was baie behulpsaam. Ek moet sê die elektriese kombers was 'n pluspunt, veral met die koue winter. The Lark is regtig 'n lekker wegbreek uit die stad met die voëltjies wat jy hoor as jy wakker word. Sal definitief weer 'n draai maak.

Pierre R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Delightful, peaceful and great value for money.

What a delightful place to retreat and enjoy the peace and tranquility of the surrounds. The attention to detail and cleanliness of the accommodation is 5-star. Highly recommended and definitely a place we will be returning to.

Franco L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L

Perfect.

Perfekte wegbreek. Will definitely book again.

Karin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Wat 'n lieflike plek. Ek het al die "reviews" gelees en geweet almal praat goed en prys die gasvryheid. So wat meer kan ek verwag. Maar dit was nog meer.

Watter lieflike, rustige en privaat plaas.

Chanté O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté O

Natuur, rus en vrede.

Ons het ons naweek by The Lark @ De Weiglhuys Farm só geniet. Die blyplek is netjies, skoon en het als wat jy moontlik kan nodig hê vir 'n kort wegbreek. Dis lekker privaat met baie spog voëltjies en veral mossies wat nes maak in die voorsiende broeiboksies. Daar is meer as een wandelpadjie op die plaas en die twee vriendelike honde is gretig om saam te stap. Die naguiltjie wat roep in die aande was vir ons die grootste bederf. Ons beveel beslis The Lark @ De Weiglhuys Farm aan.

Liza B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Uniek en spesiaal.

Wat 'n pragtige plek. Privaat en van die oomblik wat jy daar in stap voel jy tuis. Die tuin en buitestort is oulik sowel as die kort wandelpaadjies op die plaas. Hulle het baie moeite gedoen binne en buite om jou oornag verblyf spesiaal te maak. Sal definitief weer daar bespreek.

Melanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Rustige wegbreek.

Die kamer was baie netjies en skoon, met 'n privaat tuin/braai area. Ons het dit baie geniet en hoop om gou weer terug te wees. Kommunikasie vanaf eienaar was ook baie goed.

Cathleen H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

Fantasties!

Pragtige, skoon en baie netjies. Pragtige selfsorg-eenheid, baie rustig en mooi omgewing. Sal enige tyd weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Dillon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon S

The photos does not do this place any justice. The Lark was so beautiful and peaceful. The hosts were so friendly and inviting. Best part was the place is really clean. We were so sad we had to leave.

The location is so convenient. There is a small town 5 minutes from the farm in case we needed to buy some essentials. There are a lot of fun activities to do in the area like going on hikes. We will definitely be back.

Clausanne O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clausanne O

Elke sent werd!

The Lark was absoluut die moeite werd. Alles is baie netjies en goed deurgedink. Rudi het soveel ekstra moeite gedoen. Ons sal definitief weer gaan en aanbeveel vir enigiemand.

Nerissa S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa S

It was peaceful and very clean.

Extremely friendly host. Very clean and quiet.

Gerhard G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Great time at this beautiful setting, small intimate accommodation.

A warm welcome from two wonderful people! Friendly warm atmosphere, friendly dogs, and nice walking. Everything you need, private braai area, outside shower, very quiet! Will make use of The Lark again!

Arlene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene L

Beautiful! Peaceful and tranquil.

Beautiful cottage equipped with everything one would require for a perfect stay. The hosts are absolutely I couldn’t ask for more. Just between you and nature, who needs anything more? Our new furry friends who greeted us with much excitement were perfect walking companions. Thank you for a beautiful stay.

Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie goeie waarde vir geld.

Daar is alles wat jy nodig het, baie netjies en skoon, en baie goeie waarde vir geld.

Lizel H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel H

Dit was die beste.

Ek sal dit aanbeveel, was die beste ervaring.

Jonathan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H

Restful and relaxing weekend.

We thoroughly enjoyed our time away at The Lark @ De Wieglhuys Farm and the surrounding areas. It was all we hoped it would be.

Denise (Gertruida Denise) R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise (Gertruida Denise) R

Rustig en ongelooflik goed georganiseerd. Baie aangename gashere, gereed om hulp te verskaf waar nodig.

'n Mens kon nie vir beter vra nie. Plekkie is uitstekend toegerus, baie skoon en daar is alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf. Hoogs aanbeveel.

Armand B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B

Gasheer se kommunikasie en gasvryheid is fantasties.

Sien sterre.

Isabel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K

Had a lovely time. Amazing apartment.

We had an amazing time in Tulbagh. We definitely will be back. The apartment is very clean and there is everything you could possibly need (even Tupperware, braai grid, tongs, etc. ). We had a braai one evening and they even provide the first batch of wood. The WiFi connection is good and you could even work in home office there. There are some lovely short walks on the farm and they have three dogs as well. Tulbagh is a lovely town with lots of wine farms, old buildings and hiking opportunities.

Belinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Pragtig en rustig.

Ons het heerlik gekuier - die eenheid is perfek toegerus met alles wat mens nodig het en die omgewing is pragtig. Ons het die honde, die staproetes en die natuurskoon verskriklik geniet en sal beslis weer kom.

Duncan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan K

Uitstekend.

Uitstekende diens, modern, baie netjies, voel soos jy by die huis is. Sal enige tyd terug gaan of aanbeveel.

Renee H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee H

Peaceful time.

Loved the place, so pretty and tranquil. Everything provided for ones comfort. And enjoyed the bird life, noises. Relaxing and peaceful.

Daan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V

Naby Gouda waar ek werk oorgeslaap.

Lekke blyplek met vriendelike gasvrye mense. Rudi het my tuis laat voel.

Nerina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerina V

Baie lekker stoep. Vriendelike diens. Mooi plaas.

Plafonwaaier perfek vir muskiete. Oulike stappaadjies. Naby aan Tulbagh. Dankie baie.

Wendy J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J

Alles in een verblyf.

Ongelooflike goed ingerigte verblyf. Alles gerieflik in een studio, met die lieflikste stoep en tuin. Pragtige voëltjies wat jou vermaak met die mooiste voëlgesang. Dierbare en bedagsame eienaars en rustige plaasatmosfeer. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat rus vir jou siel soek en die omgewing wil verken.

Annette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Fantasties en alle verwagtinge oortref!

Skoon en pragtig! Alles wat jy benodig en nog meer! Sal beslis weer gaan!

Lynn E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn E

Such a peaceful relaxing retreat.

Really comfortable accommodation with everything you could wish for. Attention to detail, cleanliness and comfort was fantastic. Beautiful, sheltered little succulent garden with braai and an outdoor shower. Abundance of birds too. Perfect stopover. Thanks so much, Rudi and Andreas.

Chelsea K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea K

Privaat, rustig en baie romantiese atmosfeer in die natuur.

Ons klein wegbreek was baie lekker in die rustige atmosfeer. Sal beslis hierdie plekkie aanbeveel!

Sonja M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Baie rustig en heerlike stoep vanwaar mens verskillende voëlsoorte kan bewonder. Rudi is baie vriendelik en behulpsaam en mens voel dadelik tuis.

Daar was net mooi alles in die studio van melk, yskoue water, hout, blitz, ens. Gashere het net mooi aan alles gedink.

Anita F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Juweel! Pragtige plek met alles wat nodig is.

Hierdie studio is pragtig en ten volle toegerus met goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Kleinste detail wat dit nog meer spesiaal maak. Die studio is privaat en die omheining help ook teen die wind. Hoogs aanbeveel.

Jodie O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie O

Gerieflik, privaat en baie mooi natuurskoon.

Rudi, het definitief die ekstra myl gestap. Die plek is pragtig en ons het 'n lieflike tyd gehad, geen steurnisse en ons het baie tuis en welkom gevoel.

Roelof N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof N

Skoon, netjies en rustig.

Goed toegerus.

Roelien R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Rustigheid in weelde!

Pragtige omgewing op die plaas onder die dennebome. Baie voëlryk en bevoorreg om uile te sien. Eienaars was baie vriendelik, behulpsaam en het my sommer genooi vir tee.

Johan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Stil, rustig en lekker.

Dit is baie goeie waarde vir geld, baie sentraal en toeganklik.

Kara Ann L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara Ann L

Fantastiese verblyf.

'n Regte juweel van n plek wat ons beslis weer sal besoek in die toekoms! Andreas was 'n absolute ster van 'n gasheer en die plaasomgewing is uitstekend.

Andre O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie vriendelik ontvang, baie gerieflik, pragtige kamer en tuin.

The Lark is aan die huis, maar heeltemal privaat. Uitgemerkte staproetes vir ontspan en pragtige sitplek om die sonsondergange dop te hou met n glas wyn. Paar minute se ry na Tulbagh met lekker eetplekke. Rudi is 'n ware gasheer.

Zarina D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarina D

Beslis 'n oase van rustigheid en kalmte.

Aandag aan detail is merkwaardig.

Lynette L P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L P

Lekker ontspannende kuier met tortelduiwe wat koer.

Lekker webreekplekkie vir twee. Rustige plaasatmosfeer. Goed toegerus.

Bernie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie B

Lekker gebly!

Ons het nie die uile gehoor nie.

Etienne E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne E

Wonderlike verblyf vir ‘n heerlike naweek weg.

Ek en my verloofde was mal oor die plek. Dit het ‘n lieflike atmosfeer, baie netjies en is uitstekend toegerus. Die gasheer was ook baie vriendelik en die diens was onverbeterlik. Sal beslis terugkeer.

Lilian W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W

Alles wat ons nodig gehad het was in die plek, Rudi was ook baie behulpsaam.

Ons tydtjie was aan genaam en ons het die lieflike tuin en braai area geniet, plek is ideaal vir paartjie.

Ester V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Dit was die ideale wegbreek in die natuur en baie rustig. Mense is verskriklik gasvry. Hul is baie goed toegerus niks ontbreek. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Diane S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Lovely peaceful.

We had a great stay. Very well equipped. Great value for money.! Highly recommend staying here. Great hosts.

Tersia G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Rustig, ten volle toegerus

Pragtige klein plekkie, lekker cozy. Baie rustig. Meer as net met die basiese toegerus. Sal plek enige tyd aanbeveel en sal enige tyd weer daar oornag.

Elna E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E

Een van die beste plekkies om oor te bly... sou graag langer wou bly.

Daar is soveel sorg gedoen met die dekor, ekstra dingetjies om dit gemaklik te maak.... Plek om te braai buite, stoepie om om te sit, 'n buite stort vir baie warm dae... tot 'n elektriese kombers!! Daar is 'n kort staproete uitgewerk op die plaas wat 'n mooi uitsig gee van die omgewing ...Rudi en Andreas was baie hulpvaardig en het 'n mens so tuis laat voel.

Izaak H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaak H

Knap, intiem, comfy en oulik.

100% tevrede! Ver genoeg van die dorpie sodat jy die stilte van die natuur kan waardeer, naby genoeg sodat jy kan inry om Tulbagh te verken of last-minute shopping te doen. Mooi, netjiese, klein en intieme plekkie wat alles het wat mens benodig en meer! Algemene consumables wat mens nie noodwendig sou inpak nie was selfs beskikbaar o.a. Blitz, vuurhoutjies, 'n lekker krat hout, koffie, tee, suiker, 'n melkie en beste van alles, beskuit! 'n Regte boerewegbreek.

Genevieve B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve B

Customer service was very nice and friendly and the place we stayed in was worth the money I paid.

I'll definitely go back.

Anja B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Baie netjies en rustig. Alles wat mens nodig het.

Baie romanties vir paartjies.

Deon H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Die beste toegeruste selfsorg-eenheid wat ons nog besoek het.

Sal in die toekoms weer bespreek as ons Tulbagh besoek.

Maurits K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits K

Baie aangename kuier ons het lekker gerus en alles was perfek.

Die gasheer was baie vriendelik. Die plek is baie netjies en modern. Ons sal beslis weer daarheen gaan. Regtig aanbevele.

Johan H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Skoon en netjies.

Goed toegerus. Smaakvolle details maak die verblyf 'n lekke ondervinding.

Ranitha S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ranitha S

Baie rustig. Baie privaat. Baie cosy.

Gasheer baie hulpvaardig, vriendelik en tegemoetkomend. Jammer van die uitsig: geen.

Theo S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie aangenaam - far from the maddening crowd.

Regtigwaar baie aangename akkommodasie met alle moontlike huishoudelike toebehore. Baie netjies en die aandag aan detail besonders. Privaat met mooi versorgde tuintjie en buite-tuinstort, laasgenoemde is 'n ware lafenis in die warm weer. The Lark is geleë in 'n baie mooi stil en rustige landelike omgewing - en baie strategies t.o.v. naasliggende dorpe soos Ceres, Riebeeck-Wes en - Kasteel wat besoeke werd is. Dit nou benewens die talle wynplase in die Witzenberg kom. Ons kan The Lark sonder enige voorbehoud aanbeveel.

Jaco V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Gemaklike verblyf naby Tulbagh.

The Lark @ De Weiglhuys is 'n gemaklike, funksionele en skoon blyplek. Dis naby genoeg aan plaashuis as dit iemand ekstra veilig sou laat voel, maar privaat vir 'n paartjie om te bly. Lekker op die stoep gesit en gesels! Daar is 'n plek vir vuurmaak en jy hoor die wind deur die dennebome. Die blyplek is baie skoon, goed toegerus en die eienaars behulpsaam. Dis minder as 10 minute tot by die dorp en omliggende wynplase. Thanks, Rudi. We'll be visiting again.

Nadine W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

A peaceful and tranquil getaway.

The attention to detail makes this little gem a home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Rustige wegbreek.

Die aandag aan detail maak dat dié juweel soos jou eie huis voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nicole M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Pragtig, netjies, rustig.

The Lark is 'n pragtige selfsorg-eenheid met alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook baie privaat met 'n omheinde tuintjie en braai-area. Die eenheid was silwerskoon en ons het baie welkom gevoel. Andreas en Rudi het albei moeite gedoen om seker te maak ons het als wat ons nodig het. Ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Anne D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D

Wonderlike en rustige ervaring.

The Lark was tops: huisie is baie goed ingerig en die omgewing is baie rustig. Ons het so lekker ontspan. Ons sal vir seker weer gaan.

Sarah V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah V

Such a stunning place! We thoroughly enjoyed our stay!

Such a beautiful and peaceful stay!

Jan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Uitstekende verblyf in rustige omgewing.

100% is 100%!

Ronel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige selfsorg akkommodasie, toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n baie lekker verblyf. 10/10.

The Lark @ De Weiglhuys is 'n selfsorgeenheid, geleë op eienaar se perseel. Dit is baie privaat met 'n ommuurde tuin en onderdakstoep. Die tuin is pragtig met 'n vuurput waar jy 'n vuur kan maak vir hitte, en om net lekker om vuur te sit en te gesels, of om 'n vleisie te braai. Die stoep het 'n bankie met 2 warm kombersies waarmee jy jou bene kan toemaak en daar is ook 'n tafel met stoele waar jy gemaklik by kan sit om te eet en al die kerse en liggies skep 'n romantiese omgewing/atmosfeer. Daar was 'n krat met vuurmaakhout, bring net jou braaihout saam vir jou vleisie. Die eenheid bestaan uit 'n oopplan-slaap en -kombuisarea en 'n aparte stort, wasbak en toilet area. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. 'n Mikrogolfoond, yskas, ketel, breekware, eetgerei ens Daar was 'n houer met vars drinkwater, asook beskuit, koffie, tee, suiker en vars melk en koue water in yskas. Die dubbelbed het 'n elektriese kombers op vir die koue nagte wat baie lekker was. Gratis WiFi was beskikbaar en ook, 'n TV met OpenView, geen DStv. Nog lekker bederfies was die handeseep, shampoo en haardroër wat voorsien was. Rudi en Andreas was baie goeie gashere, hulle het ons klomp informasie gegee om al die lekker plekke in Tulbagh te kan verken, wat baie handig was. Baie dankie vir ons verrassing Sondag, dit word opreg waardeer. Ons het baie lekker gebly en kan The Lark @ De Weiglhuys definitief aanbeveel vir 'n baie lekker ondervinding.

Dawid B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B

Heerlike, skoon, gemaklike en rustige verblyf wat ons sterk kan aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Gerieflike, goed toegeruste akkommodasie. Rustige atmosfeer en kan dit hoog aanbeveel. Dankie vir al die bederfies voorsien!

Bram P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bram P

Beste waarde vir geld!

Baie dankie vir die puik akkommodasie! Die aandag wat julle aan detail gee is ongelooflik. Julle kan regtig julle tarief opwaarts aanpas! Susan en ek het al dwarsdeur die land en Namibië en Botswana getoer en baie gastehuise beleef. Julle staan uit vir al die goeie redes! Well done!

Heinrich W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

Alles en meer.

Baie goed toegerus (beter as my huis) en skoon. Sal vir seker weer daar bly!

Wild Africa Reservations Vir G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wild Africa Reservations Vir G

Pragtig en aangenaam.

Dit was 'n wonderlike plek om te bly, die eienaars was vriendelik en baie lekker, altyd beskikbaar, dit was werklik 'n tuiste weg van die huis, gemaklik en warm, die omgewing was mooi, vars en kalm.

I. A T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I. A T

Vingerleklekker!

Baie goeie en warme ontvangs. Weg van die stad se gedruis. Omring deur natuur en haar skoonheid. Baie privaat. Goed ingerigte plek. Voldoen absoluut aan alle behoeftes. Jy het net 'n piekniekmandjie nodig verder is allles daar vir jou gerief!

Roger H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roger H

Beautiful and private studio accommodation.

So peaceful and far from the maddening crowd. Ideal for a couple wanting to get away from it all. Studio accommodation is tastefully decorated with all the amenities one needs.

Louis V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Bo verwagting.

Jjuweel van 'n plek, sal weer bespreek.

The Lark @ De Weiglhuys Farm se terugvoer

Hi,
Baie baie dankie vir die resensie. As daar enige voorstelle is om daai laaste ster op "Value for Money" asook "Customer Service" te kry, laat my net weet.
Lekker dag

The Lark @ De Weiglhuys Farm
Waldo J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo J

Lekker wegbreek bestemming (vir 1 tot2 twee mense) vanwaar jy Tulbagh en Wolseley kan verken.

The Lark is goed ingerig en baie netjies. Die reisiger wat 'n basis soek om vanaf te verken of te oornag sal doodgelukkig wees. Die tuin/binnehof is baie oulik uitgelê en mens kan ure daar omsit en vir die vuur staar (wyntjie drink). Ons het wel 'n uitsig oor die landerye en berge gemis. Dit was vrek warm toe ons daar was en die buitestort in die binnehof was ons lafenis en 'n goeie toevoeging. Rudi, die eienaar/bestuurder het vooraf alle relevante informasie deurgestuur en ons op hoogte gehou van geskeduleerde kragonderbrekings.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 223 Deel 15, Tulbagh Weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2eb44462d4443c7cf57bd021eca2be11de0314dbaf25c8f055fa20a8c718113e823a92eeca7165cd39116307ceb188fae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 223 Portion 15 Tulbagh Weg 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.319188714819 19.149382811994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang