Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Last Eve

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daniel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Netheid. Mooi, lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan M
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent night stop in Douglas. The host was an excellent host ready to help with any needs. Units were very neat and clean, and we thoroughly enjoyed our stay. Would recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese oornagtuiste. Puik diens, puik ontbyt, puik kamer. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die mooiste gastehuis wat met baie liefde en sorg versier is met baie detail. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We had a very comfortable stay at The Last Eve. We received a warm welcome, were shown around the property, treated to complimentary cappuccinos and directed to a nearby restaurant for dinner (it's the only one in Douglas).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Wonderful hosts and a very pleasant stay. The host made every effort to ensure we were comfortable and that everything was in order. A welcome cappuccino was a very nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorotheaelizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Veilige goeie verblyf. Goeie verblyf. Maak voorsiening vir loadshedding en WiFi werk. Vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel G
1 nag
5.0
Sep 2022

Elegant en stylvol met 'n vriendelike verwelkoming. Uitstekende klientediens met al die nodige en meer. Verskriklik stylvolle dekor wat kan waardeer word. Ek het 'n rustige verblyf gehad en daar is seker gemaak later die aand of als reg is en self 'n kragopwekker is aangeskakel vir die beurtkrag. Ontbyt was nie deel van my bespreking nie, soos dit my pas ('n koppie koffie en beskuitjie in die kamer was genoeg), want ek moes vroeg uit die vere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Perfect and quaint. Our host was most welcoming. We felt very at home. The decor was superb. It was a real treat staying here. We will surely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Excellent location and typical salt of the earth hospitality. V went the extra mile to accommodate our needs and especially with the loadshedding debacle - he ensured the rooms were heated and cosy for the cold evenings. Excellent hospitality and beautifully designed and furnished rooms. Idyllic setting in the rural town and certainly allowed some recalibration and much needed rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik And Alice V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlike gastehuis en met wonderlike gasheer! Ons gasheer, Vojin, het ons ingewag en in sy beste eenhede geplaas. Dit was luuks en baie mooi en goed toegerus! Vojin het ons goeie raad gegee oor 'n eetplek nie vêr daarvandaan. Ons sal weer hier slaap as ons weer hier sou kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vojin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darcy-straat 5, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f0f5232225d912c02f1824432cac71aebde0d8cc03996e80d3579d8aa2937014c02a4fc4586250ccd2182040572ce43291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 5 Darcy Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.052535993823 23.778676734953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang