Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lavender Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Shuping Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful place and stylish. My stay was perfect, to mention the few close to the highway, garage, bank, restaurants. In fact, the place is perfect for a stay. I wish I could have stayed for a few days, but in the future, definitely will stay for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Sal weer daar oornag in die toekoms. Aangename, bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Nice and lovely. Good and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Baie lekker. Ongelooflike vriendelike diens ontvang met aankoms. Baie dankie. Baie lekker gebly met mooi skoon geriewe. Julle kan dalk kyk na ophangplek in die badkamer, wil nie noodwendig alles op die grond moet sit as jy stort nie. Verder was alles baie goed. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjies en alles wat nodig is tot jou beskiking. Baie dankie, die week was regtig baie lekker by The Lavender Guesthouse.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing. We had a comfortable stay because the hosts are so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Stil en rustig. Mooi binne en buite. Beperkte parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Baie lekker gebly in skoon en netjiese huisie. Eenheid was ruim en skoon. Elke dag iemand wat aan die kant maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Baie netjies en baie bekostigbaar. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

Gerieflik, naby. Ons wou 'n konsert bywoon en die kerk is reg oorkant die gastehuis. So, ons kon sommer soontoe stap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

THE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 97, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af79e2c60307ca9b1e1ed174de577179246f2379ca34a6d3caf6b277029310483d645798ebe03731a1f093e811cd5909338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 97 Reitz Street Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6585126 27.2456385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang