Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lavender Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

THE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir The Lavender Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shuping Gert M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuping Gert M

Beautiful place and stylish.

My stay was perfect, to mention the few close to the highway, garage, bank, restaurants. In fact, the place is perfect for a stay. I wish I could have stayed for a few days, but in the future, definitely will stay for a few days.

Ronelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Sal weer daar oornag in die toekoms.

Aangename, bekostigbare verblyf.

Melton L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melton L

Nice and lovely.

Good and very nice.

Ivan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B

Baie lekker.

Ongelooflike vriendelike diens ontvang met aankoms. Baie dankie. Baie lekker gebly met mooi skoon geriewe. Julle kan dalk kyk na ophangplek in die badkamer, wil nie noodwendig alles op die grond moet sit as jy stort nie. Verder was alles baie goed. Baie dankie.

Hendrik N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik N

Netjies en alles wat nodig is tot jou beskiking.

Baie dankie, die week was regtig baie lekker by The Lavender Guesthouse.

Estee V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee V

Amazing.

We had a comfortable stay because the hosts are so friendly.

Werner D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Waarde vir geld. Stil en rustig.

Mooi binne en buite. Beperkte parkering.

Esme O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esme O

Baie lekker gebly in skoon en netjiese huisie.

Eenheid was ruim en skoon. Elke dag iemand wat aan die kant maak. Baie dankie.

Johan W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie netjies en baie bekostigbaar.

Ons was baie tevrede.

Fanie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B

Gerieflik, naby.

Ons wou 'n konsert bywoon en die kerk is reg oorkant die gastehuis. So, ons kon sommer soontoe stap.

Lindi H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi H

Just off of the highway.

Very comfortable stay at an affordable price, with a lovely host. Nelie was so friendly and helpful. We had a lovely dinner at Spur just down the road. We will definitely recommend Lavender to others. Perfect for road-trippers.

Rudi V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Skoon netjies.

Baie dankie vir goeie diens.

Chris B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Overnight stay.

Overnight stay, very convenient being near to the N1.

Nic J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic J

Baie lekker.

Was baie lekker en vriendelike diens.

Hannes S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Very pleasant and neat accommodation.

The fittings in the room was of high quality. The check-in process was fast end efficient. The location was close to the N1, which makes getting to the location a problem-free process.

France D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
France D

Baie netjies en skoon.

Die kamer was baie netjies en skoon. Dis ideaal vir oornagverblyf. Baie maklik om te kry, naby hoofweë.

Izak G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak G

Vriendelik ontvang. Al kritiek is dalk die klein stort. Res groot en baie spasie.

Ek kan die gastehuis aanbeveel.

Danie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Waarde vir geld.

Gerieflike kamer, vriendelike diens en waarde vir geld. Sal weer daarvan gebruik maak.

Manda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manda K

Waarde vir geld.

Personeel vriendelik en behulpsaam, plek netjies en skoon,. Al probleem is kerkklok wat elke 15 minute lawaai.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hanco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco S

Baie lekker gasvry, het soos my huis gevoel.

Jy kon kombuis en wasgeriewe enige tyd gebruik, als tot jou beskikking. Baie goeie tuiste.

Catherine D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine D

Very pleasant and friendly staff!

Nellie was incredibly helpful. Thank you so much!

The Lavender Guesthouse se terugvoer

Dear Catherine, it was only a pleasure!
Hope to see you back soon!

Kind regards,
Nellie,
Lavender Guesthouse.

The Lavender Guesthouse
Linda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Reg geleë, skoon, vriendelik ontvang.

Net wat ons wou gehad het. Heerlik gebly, sal weer eendag.

Annelien D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien D

Goeie waarde vir geld

Nellie is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Vandat ons bespreek het, tot ons weg is die oggend was sy beskikbaar om te help. Ons het in die familiekamer oornag op pad na die Noord-Kaap, baie goeie verblyf. Skoon en netjiese kamer.

Carol C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C

Adequate

Shower was very small, had to go sideways through the door. Hubby could not use the shower - far too small. The room was clean and neat.

Leon L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Netjies, gerieflik en aangename gasvrou wat ons tuis laat voel het.

Ons is met ope arms en vriendelikheid ontvang deur die gasvrou. Die kamer en fasiliteite was baie netjies en skoon. Sal enige tyd The Lavender Guesthouse aanbeveel vir verblyf. Prys was baie billik.

Michelle B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B

Net reg vir 'n vinnige oorslaap.

Kamer was netjies, maar geleë reg langs die eetsaal en agter was 'n werkswinkel wat geboor het 4h00 die oggend. Beddegoed was skoon en dakwaaier het gewerk, maar nie die lugversorging nie.

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 97, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af79e2c60307ca9b1e1ed174de577179246f2379ca34a6d3caf6b277029310483d645798ebe03731a1f093e811cd5909338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 97 Reitz Street Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6585126 27.2456385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang