Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lavender Room

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Rimmon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Huislik, netjies en gerieflik. Veilige omgewing met vriendelike eienaars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie / Kerneels E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Aangename verblyf met vriendelike ontvangs. Net een nag oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia L
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2015

Wonderlike oornagverblyf, voorsien alles wat jy nodig het en meer. Hartlik verwelkom, goed gemeubileer, skoon en netjies. Sal definitief weer van die Lavender Room gebruik maak as ons in daardie rigting reis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Calie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2014

Baie geniet! Ontbyt lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2014

Dalk was ons die eerstes wat daar oorgeslaap het, maar die kamer kort 'n ekstra muurprop. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik en behulpsaam ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2014

Hartlik welkom gevoel na 'n warm dag. Na al ons behoeftes is omgesien. In The Lavender Room ruik dit beslis na laventel. Dit ruik kompleet asof jy in die laventelvelde loop. Dit is baie rustig en gemaklik, en voorsien aan al jou behoeftes na 'n reis. Ons het heerlik oornag by Johnny-hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2014

Aangename mense, rustige omgewing met heerrlike en skoon verblyf. Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo G
1 nag
4.2
Mei 2014

Een uitstekende stop tussen Durban en Johannesburg! Een prima verzorgde kamer met een uitstekend bed (inclusief elektrische deken voor de koude tijden), koelkastje en TV met uitgebreid Dstv pakket.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid L
Kort verblyf
2.8
Jan 2014

Not 100% satisfied On arrival owner was not there. Did not receive breakfast at Lavender Room a voucher was given to me by the person house sitting so I had to travel to have breakfast. The room was neat tidy and comfortable. Sufficient amenities in room. Just disappointed at the fact that I was not informed that the owners would away during my stay. They also need to look into the tidiness of the gardens and exterior walls, verandah and seating outside for smokers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuart-straat 69, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjZDE0MjExLWY4YzQtNGYxMS04ZTY3LTEzZDUxYjA1ZjE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 69 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.273940969808 29.130463600159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang