The Lavender Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuart-straat 69, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom geniet 'n oase van rus en plattelandse gasvryheid in die pragtige Harrismith, halfpad tussen Johannesburg en Durban op die N3. The Lavender Room is in 'n ou Kaaps-Hollandse huis, omring deur 'n pragtige tuin. Hier kan jy heerlik rus na 'n lang dag se werk of reis. The Lavender Room is ook ideaal om as basis te gebruik om die ongelooflike mooi Oos-Vrystaat te verken.
The Lavender Room is 'n gemaklike en ruim dubbelkamer met 'n pragtige en suite-badkamer. Dit het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Ons is in die dorp naby die vernaamste besighede, winkels en die plaaslike gym. Aangesien Harrismith skaars 100 km vanaf die wonders van die Oos-Vrystaat en die Noordelike Drakensberge geleë is, is dit die ideale ligging vir toeriste en reisigers.
Rook is verbode in die kamer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Stuart-straat 69, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink The Lavender Room het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Harrismith Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuart-straat 69, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang