The Lazy Daisies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 223
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Quinnette B - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig, spesiaal - 'n doen-dit-weer asb.!
Abigail E - Apr 2024
Algehele gradering
Views and the place was amazing.
Rudi K - Apr 2024
Algehele gradering
Boek lees, eet, drink, gesels, slaap, staar na die natuur.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Dianne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Monique L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik!
Tersia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Eugene F - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing views. Excellent all round.
Leo L - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxed, beautiful, lovely, unbelievable nice view inside out.
Cecilia Gesina R - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het die baie mooi uitsig geniet!
Lees meerAnonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Herman D - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Janie O - Jan 2024
Algehele gradering
View was stunning.
Theresa E - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou wat ekstra moeite doen om ons tuis te laat voel.
Hannes V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike stil kuier en pragtige uitsig.
Lourens B - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor die baai.
Nadia J - Okt 2023
Algehele gradering
Very relaxing experiences.
Grizelda R - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely gorgeous.
Karyhn V - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful quiet getaway.
Alwyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, perfek vir oornag en uit die verkeer.
Floors P - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende, ruim akkommodasie. Beslis waarde vir geld.
Marguerite L - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf met die mooiste uitsig in 'n pragtige deel van St Helena Bay.
Magdel S - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Heidi H - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
Lees meerLynn M - Aug 2023
Algehele gradering
Delightful haven high above St Helena.
Surika J - Aug 2023
Algehele gradering
Peace for the soul.
Tom H - Aug 2023
Algehele gradering
It was peaceful, excellent view and away from any big noise.
Vikki B - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful view with a wonderful welcome.
Tarryn A - Jul 2023
Algehele gradering
Best view in St Helena Bay.
Lees meerAndre M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Kurt S - Jul 2023
Algehele gradering
Very relaxing and quiet.
Petrus R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf plek met 'n besonderse uitsig.
Abraham P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, fantasties.
Alicia P - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing views and place.
Carmen J - Jun 2023
Algehele gradering
Die mooiste uitsig, skoon en mooi en 'n baie vriendelike gasvrou!
Charlotte L - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Chanal B - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing!
Ricardo P - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, quiet, secure and comfortable!
Stephan L - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie wegbreek geleentheid.
Jacqueline N - Apr 2023
Algehele gradering
Love, love, love it!
Jana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Moeite werd om daar te kan vakansie hou.
Elsabe R - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en rus vir die siel!
Marvin W - Mrt 2023
Algehele gradering
It was wonderful.
Fiona M - Feb 2023
Algehele gradering
Incredible view and location. Beautiful, spacious room.
Micaela T - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely views, quiet space for retreat.
Lyndré K - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Deon C - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker net lekker! En what a view!
Ronel V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige selfsorgeenheid met ongelooflike mooi see- en hawe-uitsig.
Lees meerHeloise V - Jan 2023
Algehele gradering
Net om bietjie te rus.
Karen N - Des 2022
Algehele gradering
Lekker, kalm, afgesonder.
Elzabe D - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike en onverbeterlik uitsig.
Lees meerThe Lazy Daisies se terugvoer
While your partner had no complaints about the memory foam mattress, you informed us that you had a back condition and insisted on sleeping on the floor instead of taking the refund offered. Although horrified, we tried to ensure you had everything you needed. A hairdryer was supplied immediately after you requested one. Thank you for your visit.
Franklin R - Nov 2022
Algehele gradering
We enjoyed it.
Sas G - Nov 2022
Algehele gradering
Die beste slaapplek in die Weskus.
Esbeth E - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Siphesihle B - Okt 2022
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Die gasvrou het baie moeite gedoen om ons spesiaal te laat voel.
Joy-leigh C - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowend, privaat en definitief waarde aan elke sent wat ons spandeer het.
Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable, quiet, relaxing.
Roelf S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend; gasvrou is innemend & vriendelik.
Jeanne D - Sep 2022
Algehele gradering
Oopsy Daisy is all about the view.
Erika B - Aug 2022
Algehele gradering
The Lazy Daisy: Ideale plek om jou battery te recharge.
Lees meerLizelle E - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Elrika W - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Lizel J - Jul 2022
Algehele gradering
Magical.
Janine W - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful view relaxing.
Lees meerFrikkie P - Jul 2022
Algehele gradering
A view to die for.
Damaris K - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic, amazing stay.
Sally C - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning accommodation with a spectacular view.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Truia L - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jolandi B - Apr 2022
Algehele gradering
Worth it.
Kristen G - Apr 2022
Algehele gradering
Cleanliness needs work.
Chanté F - Apr 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Eloize O - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Christopher R - Mrt 2022
Algehele gradering
Best sunset you will ever experience.
Lees meerThe Lazy Daisies se terugvoer
Thank you for your suggestions to the public. I wish you had requested an alternative pillow, as we cannot keep a selection in the room, and although we are not a 6 star establishment (price indicative) with a pillow menu, we do strive to please. I'm thrilled that your wife enjoyed the pillows as do the majority of our guests. Your bad mood was not apparent at all, you were so sweet, relaxed and understanding, clearly experienced enough to know that, however rare, uncontrollable issues crop up, as they do at home.
We thoroughly enjoyed hosting you.
Lana E - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful scenery and wonderful hostess.
Freddie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Arno O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsigte en fantastiese son op en son sak. Baie netjies geriewe. Uitstekende gasheerpaar.
Zander F - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Pieter N - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. "A real gem. "
The Lazy Daisies se terugvoer
It was an absolute delight hosting you and your lovely family!
Sansie G - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi plek en uitsig.
Lees meerAndre M - Jan 2022
Algehele gradering
Pratige uitsig, ligging en toeganklikheid. Diere baie welkom en hulle het dit ook geniet.
Erin R - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful beauty.
Lees meerAndrea C - Des 2021
Algehele gradering
Quiet place for a couple that want to stay in and enjoy the view.
Tamryn B - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en pragtige uitsig.
Karlien V - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi geriewe met 'n pragtige uitsig.
Justin M - Des 2021
Algehele gradering
Excellent room and view.
Jeffrey P - Des 2021
Algehele gradering
Warm and cosy accommodation.
Lizette H - Des 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel in die wolke.
Bisschoff B - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike ruimte, rustig en privaat.
Lees meerChris V - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig in 'n natuurlike omgewing. Netjiese, moderne verblyf.
Muda V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig.
Charlene E - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Mooi uitsig.
Zoe R - Sep 2021
Algehele gradering
We always have the best time there.
Sunet D - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing view, accommodation and hospitality with small things to make you feel welcome.
Ronel V - Sep 2021
Algehele gradering
Luukse akkommodasie met pragtige uitsig.
Lees meerThe Lazy Daisies se terugvoer
Thanks so much for such an informative review. Always a pleasure to host guests like you.
Maggi S - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Laura B - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goed toegeruste eenheid.
Michael P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi en veilige rusplek.
Jenny K - Aug 2021
Algehele gradering
The perfect view and spot to relax and unwind.
Anna-marie B - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en ligging. Vriendelike ontvangs.
Braam H - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike atmosfeer en heeltemal toegerus.
Mary V - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Die rustigheid en die pragtige uitsig.
Lorita J - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful, safe and clean.
Olivia L - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful views. Relaxing atmosphere.
The Lazy Daisies se terugvoer
Thanks for the review. I'm glad you enjoyed your stay. The DStv connectivity is mentioned in my welcome email. It is also mentioned under Extra Information when you receive a quotation.
Tamzyn F - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Marelize V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasies en stunning!
Monique P - Apr 2021
Algehele gradering
It was a beautiful, relaxing and quiet stay. The views were out of this world.
Elizabeth B - Apr 2021
Algehele gradering
Die wonderlikste ervaring so in die berg. Die uitsig en rustigheid is goed vir mens se siel.
Yolandi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gorgeous!
Minnie E - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Reinette L - Feb 2021
Algehele gradering
Die mooiste uitsig.
Madeleine B - Jan 2021
Algehele gradering
Wow! Amazing.
Dylan B - Jan 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Martin V - Jan 2021
Algehele gradering
Het aan al ons vereistes voldoen.
Kim C - Des 2020
Algehele gradering
Loved it!
Lees meerLukas P - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend, kan die plek aanbeveel.
Donika B - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing, met 'n veel rustige natuur.
Andrea J - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Claude K - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Linda E - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable, relaxed, friendly, wonderful getaway.
Jc L - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome!
Justin W - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful little gem, great views.
Gisela H - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely place in peaceful surroundings.
Lynette E - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful. Stunning view
Mariette V - Sep 2020
Algehele gradering
Asemrowende uitsig
William P - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Alexander S - Sep 2020
Algehele gradering
Picturesque view and restful.
Shirley M - Sep 2020
Algehele gradering
Art, fynbos and the sea.
Jan L - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Robyn A - Aug 2020
Algehele gradering
Tranquil and beautiful.
Ronel V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.
Madelein G - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Jean-mare C - Aug 2020
Algehele gradering
Exceptional.
Petro V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Joe B - Mrt 2020
Algehele gradering
Eerste besoek aan die Weskus gewees. Was baie aangenaam, sal definitief weer besoek. Baie lekker gebly.
Richard S - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome view.
Dorothy T - Mrt 2020
Algehele gradering
What an awesome place to stay, beautiful views, friendly hosts, loved it.
Arina P - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect location, and amazing view.
Patrick F - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, die rustigheid en uitsig is asemrowend sal enige tyd iemand wat rustigheid soek aanbeveel.
Magda S - Des 2019
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitkyk op die see.
Ina B - Des 2019
Algehele gradering
Amazing view!
Linda L - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing views, friendly host.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese uitsig, vriendelike gasheer.
Kan enige tyd aanbeveel. Fantastiese uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gilbert W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig met mooi uitsig.
Denise D - Aug 2019
Algehele gradering
A little piece of heaven on earth!
Dawid B - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike akkommodasie met vriendelike eienaars.
Mandre V - Aug 2019
Algehele gradering
Ontspannend met 'n ongelooflike mooi uitsig.
Therese L - Jul 2019
Algehele gradering
Goed beplande- en toegeruste eenheid met 'n pragtige uitsig oor die baai.
Guy E - Jul 2019
Algehele gradering
Silwerskoon, privaat, mooi uitsig.
Arne K - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful and totally relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en heeltemal ontspannend.
Ons het 'n heeltemal ontspannende tweedaagse-verblyf gehad. Alles wat jy nodig het, is daar. Die uitsig is asemrowend. Die bed was baie gemaklik. Die kombuisie het alles wat jy nodig het. Die algehele dekor is baie modern en mooi. Mandi en Graham is wonderlike gashere en het ons baie welkom laat voel, hulle kan ook wenke oor die plaaslike besienswaardighede en beste eetplekke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Emzy V - Jul 2019
Algehele gradering
Wegbreek-naweek langs die Weskus.
Denise G - Jun 2019
Algehele gradering
It was absolutely stunning.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie lekker.
Die plek was pure hemel, rustig, vreedsaam en absoluut waarde vir geld. Dit is werklik geld goed bestee. Die wittebroodsuite en die omgewing het my verbaas, heeltemal ver bo my verwagtinge. Die uitsig van jou koninggrootte-bed is skouspelagtig. Ek kan hierdie plek as 'n rusplek aanbeveel waar jy kan herstel van die daaglikse gejaag van die stadslewe. Die diens wat ons ontvang het en die suite was van die hoogste gehalte, inderdaad 5-ster-behandeling!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mian R - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en baie rustig. Asemrowende uitsig. Goeie waarde vir geld.
Johan E - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige Weskus-wegbreekplekkie.
Mark A - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome and if you like the quiet, this will definitely be for you.
Lees meerFaizah D - Jun 2019
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Johann S - Mei 2019
Algehele gradering
Die plekkie was fantasties.
Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Nicol U - Apr 2019
Algehele gradering
Just stunning and the most beautiful views.
Hennie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig. Stil, lekker plek om te rus.
Stella Dolly M - Mrt 2019
Algehele gradering
The place and views magnificent.
Lees meerTitus J - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
The Lazy Daisies se terugvoer
Goeiedag Titus,
Thank you for the awesome review! We do provide a flatscreen TV and DStv connectivity for your standard decoder, as mentioned in my welcome email, in addition to speedy uncapped Wi-Fi. Glad you had a relaxing stay.
Warm regards,
Mandi
Erica S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en uitkyk op St Helena en die see van die beste.
The Lazy Daisies se terugvoer
Ons mis albei jou!
Marinda M - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik uitsig en gesellige eenheid.
The Lazy Daisies se terugvoer
Goeiedag Marinda,
Thank you for the lovely review! We do provide DStv connectivity for your standard decoder, as mentioned in my welcome email. Glad you had a safe trip.
Warm regards
Mandi
Linden H - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek!
The Lazy Daisies se terugvoer
Baie dankie.
Diederik E - Nov 2018
Algehele gradering
Rus en vrede, en die uitsig - wow!
Tobias D - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en rustigheid.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Andre S - Nov 2018
Algehele gradering
Brilliant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljant.
Absoluut waarde vir geld. Sal Mandy en Graham weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deborah P - Okt 2018
Algehele gradering
Stilte, pragtige natuurskoon en asemrowende uitsig oor St Helenabaai.
Lees meerLouwna L - Okt 2018
Algehele gradering
Sjoe!
Tamsyn A - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful, picturesque. Any nature lover's paradise.
Parry P - Sep 2018
Algehele gradering
A beautiful location with a personal touch.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige ligging met ’n persoonlike "touch".
Die eienaars is baie vriendelik en het ’n goeie oog vir detail. Die verblyf is baie netjies, met ’n pragtige uitsig oor St Helenabaai. Die kunsgalery op die perseel is ’n plesier om te besoek, met uitstekende skilderye wat die eienaar geverf het. Die klein goedjies soos die lapa, Flat Rock Island en die kunsgalery het bygedra tot hoe baie ons die venue geniet het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christelle A - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig met die oseaan op jou voorstoep.
Phirlin M - Aug 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig.
Hou van die uitsig en die verblyf. Eienaars is baie vriendelik. Volgende keer sal ek langer bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suzanne F - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflike uitsig in 'n pragtige woonstel.
Marielouise P - Jul 2018
Algehele gradering
Wow, wow en nogmaals wow.
Megan V - Jul 2018
Algehele gradering
Breathtaking views, ultimate comfort and relaxation.
Lees meerMarietjie M - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend!
Die uitsig is absoluut pragtig vanaf The Lazy Daisies se perseel. Die verblyf is ook mooi en netjies. Vriendelike mense ook!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alexia S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Martinique R - Mei 2018
Algehele gradering
It was just amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was net wonderlik.
Ons was so mal oor Lazy Daisies. Sal beslis teruggaan. Die lekkerste verjaardagnaweek ooit. Eienaars vriendelik, pragtige mense. Baie baie dankie weereens vir die heerlike naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elana B - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Gerrit S - Apr 2018
Algehele gradering
Hoogstaande akkommodasie, baie gerieflik.
Eileen V - Apr 2018
Algehele gradering
Sal nie weer op ander plek gaan slaap as ek op St Helenabaai kom nie! My dierekinders was ook welkom.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Navs K - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Hester B - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en asemrowend mooi.
Shameema M - Des 2017
Algehele gradering
Lovely view and well equipped.
Martin F - Nov 2017
Algehele gradering
Panoramies, stil en rustig.
Sandra K - Nov 2017
Algehele gradering
Wat 'n uitsig!
Louis G - Okt 2017
Algehele gradering
Net asemrowend mooi en baie lekker.
Suzanne B - Okt 2017
Algehele gradering
We loved it!
Viola J - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent service, views and accommodation.
Maryna B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis!
Hendre K - Aug 2017
Algehele gradering
Ontspanne verblyf.
Michelle B - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Natachia P - Aug 2017
Algehele gradering
Absolutely fantastic weekend.
Jp V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Lohan B - Jul 2017
Algehele gradering
Relaxing!
Lees meerThe Lazy Daisies se terugvoer
Thanks for the tip - excellent idea!
Jacques W - Jul 2017
Algehele gradering
#Views4days
Lizelle R - Jul 2017
Algehele gradering
The views are stunning!
Willie B - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende uitsig en verblyf.
Carlette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Wow fantasties!
Jaco M - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Madeleine J - Jan 2017
Algehele gradering
Was awesome, uitsigte was ongelooflik en onbelemmerd! Puik!
Gerhard J - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld, awesome plek!
Linda F - Des 2016
Algehele gradering
Indescribable view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onbeskryflike uitsig.
As jy smag na 'n rustige wegbreek, dan is dít die plek. Dit is geïsoleer, rustig en het die pragtigste uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tersia V - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
The Lazy Daisies se terugvoer
Baie dankie, Tersia!
Jonathan B - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en baie mooi ligging!
The Lazy Daisies se terugvoer
Hierdie lieflike resensie word baie waardeer!
Delene V - Sep 2016
Algehele gradering
Perfekte en rustige Weskus-wegbreekplek, nie ver van Kaapstad af nie.
Liezel D - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n goed toegeruste eenheid waar ons kon ontspan en die gasheer en gasvrou se warm gasvryheid kon geniet.
The Lazy Daisies se terugvoer
Baie dankie vir die awesome resensie!
Joey V - Sep 2016
Algehele gradering
Al my verwagtinge oortref.
Roedolf B - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties, baie nice.
The Lazy Daisies se terugvoer
Baie dankie vir die awesome review, Roedolf, Ons is so bly jy het The Lofty Daisy geniet!
Cedric A - Sep 2016
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing!
Amazing uitsig! Ek het regtig my verblyf geniet, hoewel dit slegs vir 'n paar uur was om te rus. My vrou was baie beïndruk en ons sal definitief weer kom. Dankie, Mandi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Lazy Daisies se terugvoer
Glad we could assist! Looking forward to seeing you again!
Anita B - Aug 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
The Lazy Daisies se terugvoer
Dit was lieflik om jou te akkommodeer by The Lazy Daisy! Dankie vir die awesome review!
Vuyolwethu M - Aug 2016
Algehele gradering
Very beautiful and fresh.
The Lazy Daisies se terugvoer
We're looking forward to hosting you and your friends in the future! Thanks for the awesome review!
Claudia V - Aug 2016
Algehele gradering
Wel dit was eenvoudig die mooiste rustigste en beste bespreking wat ek nog gedoen het.
The Lazy Daisies se terugvoer
Baie dankie, Claudia!
Marienette G - Jul 2016
Algehele gradering
Lieflike romantiese plek.
The Lazy Daisies se terugvoer
Dankie, Marienette!
Karien G - Jul 2016
Algehele gradering
Wat 'n asemrowende uitsig!
The Lazy Daisies se terugvoer
Dankie Karien!
Candice B - Jun 2016
Algehele gradering
Absolutely amazing views; tranquility; pet friendly status is an absolute bonus!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantastiese uitsigte, rustig, en die feit dat dit troeteldiervriendelik is, is 'n absolute bonus!
Die eienaar is so vriendelik en hulle het vir ons absolute privaatheid gegee. Ons hond was baie gelukkig. Fantastiese uitsigte! My hondjie was oorstelp met die uitsigte die hele naweek. Mal oor die stortkamer met sy uitsig. Gerieflike bed waarin ons soos babas geslaap het. Die enigste negatiewe punt: die oop balkon sonder relings. Gevaarlik vir kinders en troeteldiere. Wonderlike sonsopkoms en sonsondergang. Sal definitief terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Lazy Daisies se terugvoer
Thanks for the review, Candice. We have avoided blocking the view with railings on the deck, especially as we don't accommodate children. However, a low railing might solve the problem for the pets without blocking the view. Definitely worth looking into.
Johann R - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties mooi en nice.
Cally V - Jun 2016
Algehele gradering
Luilekker beste verjaarsdagnaweek by Lazy Daisies!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap