Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Grape Guest Lodge & Spa

 5 Beskikbaar
Deluxe Kamer
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het elkeen hul eie ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is WiFi, DStv en 'n lessenaar of grimeertafeltjie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagetes, aandetes en drankies is nie ingesluit nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besprekings vir die spa word direk by The Lazy Grape Spa gemaak maar inligting kan na die spa-bestuurder deurgestuur word.
Gemiddelde kindertarief.
Eenheidtarief sluit kinders uit. Maksimum 2 gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Executive Kamer
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim, gerieflike kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n privaat ingang, WiFi, TV en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagetes, aandetes en drankies is nie ingesluit nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besprekings vir die spa word direk by The Lazy Grape Spa gemaak maar inligting kan na die spa-bestuurder deurgestuur word.
Gemiddelde kindertarief.
Eenheidtarief sluit kinders uit. Maksimum 2 gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Superieure Kamer
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is lekker groot en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Daar is ook 'n buitestort. Die eenheid het 'n kas, lessenaar, TV, plafonwaaier, lugversorging, gratis WiFi en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagetes, aandetes en drankies is nie ingesluit nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besprekings vir die spa word direk by The Lazy Grape Spa gemaak maar inligting kan na die spa-bestuurder deurgestuur word.
Gemiddelde kindertarief.
Eenheidtarief sluit kinders uit. Maksimum 2 gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Vineyard Suite
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is die ruimste kamer en word as die wittebrood-suite bestempel, maar kan ook deur sakereisigers bespreek word. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Middagetes, aandetes en drankies is nie ingesluit nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besprekings vir die spa word direk by The Lazy Grape Spa gemaak maar inligting kan na die spa-bestuurder deurgestuur word.
Gemiddelde kindertarief.
Eenheidtarief sluit kinders uit. Maksimum 2 gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Semi-selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 kamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en die ander het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het net 'n stort. Die eenheid sluit 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n lessenaar, TV, lugversorging, gratis WiFi en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Middagetes, aandetes en drankies is nie ingesluit nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besprekings vir die spa word direk by The Lazy Grape Spa gemaak maar inligting kan na die spa-bestuurder deurgestuur word.
Gemiddelde kindertarief.
Eenheidtarief sluit kinders uit. Maksimum 2 gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benoni-weg 119B, Benoni Small Farms, 1501, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lR6cxZjDUPrSduLMMGSYqCWUimfRYhB9PK5rQI31JnL4D4Uw2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 119B Benoni Road Benoni Small Farms 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.117944444444 28.317972222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang