Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lamb Guest Suites

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Net wat ek gesoek het. Baie rustig. Wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Dankie en sien uit na jou volgende besoek. Jy gaan nog hoogtes bereik in gholf.

Werner R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peaceful, comfortable, great service. This hidden gem with its super hosts has been a wonderful experience for my partner and I. Alida thought of our every need and extras, before even asking for it. Des is such a pleasure to converse with and makes you feel safe and at home. Great place with wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Thanks my beautiful guests what a pleasure to have you hear. All the blessings what you need. Wow thanks for this. Live, Alida the Lazy lamb waiting for next visit.

Marthina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gasvry, behulpsaam en 'n versteekte juweel. Hierdie twee mense, Des en Alida, is die mees gasvrye en behulpsame mense. Alhoewel ons verblyf net oornag was, het ons so lekker gebly en was ons só bederf! Ek beveel hierdie tuiste beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Aan ons spesiale gaste van die Kaap. Amazing en absoluut pragtige gaste die bederf is n plesier. Alle eer Kom ons Hemelse Vader toe. Ons loop die ekstra myl.

Renette B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Netjies. Baie oulik en netjiese plekkies, mense is baie vriendelik. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties. Ons het nie woorde om die twee pragtige mense te beskryf nie. Dit was asof ons by ons ouerhuis aan gekom het. Ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Beste Johan. Wat n plesier om julle te ontvang. Julle is so kosbaar. Des en Alida die twee Lazy Lambs groet julle unieke gaste.

Derik B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Baie dankie vir die gasvryheid. Sal weer in die toekoms by julle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie Vir jou ondersteuning Derick, voorwaar n plesier Om Vir jou tot diens te wees. Kom kuier gerus Weer.

Simone K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beautiful and clean. Upon arrival, we were warmly greeted by the owners. They moved us to a bigger room as we were travelling with our toddler, they provided snacks and treats for our toddler and immediately made us feel at home. This was a warm and loving stay and we will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Aan ons twee spesiale gaste en kleinding, Baie dankie. Jul het diep in ons Harte geklim nes ons Ander gaste. Definitiewe vyf ster gaste

Ezile I
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

We enjoyed being at The Lazy Lamb Guest Suites, and it was difficult for us to leave. It was great, amazing and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Thank you Ezile, Merry Christmas and Happy New Year.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang