Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Lazy Lamb Guest Suites

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lazy Lamb Guest Suites bied semi-selfsorgverblyf in Vereeniging wat dit die ideale opsie maak vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Daar is 4 gastesuites, naamlik die Dorper 1, Merino 2, Karakul 3 en Dormer 4. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kamer het 2 stoele en 'n platskerm-TV met Netflix. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis koffie, tee, suiker, melk en beskuit word per dag voorsien. Sjampoe, stortjel, room, toiletpapier en seep word ook elke dag voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe wat vooraf met die eienaar gereël moet word. Veilige parkeerplek is onder 'n skadunet op die perseel en agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Molene S
Saam met lewensmaat
5.0
Smaakvol gemeubileerde en gerieflike kamers. Des en Alida het ons baie welkom laat voel.
Feb 2025
Katia K
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Alida en Des het ons so welkom en tuis laat voel. Hulle plek is uiters netjies - soveel aandag aan detail. Lieflike beddens met pragt...
Sien meer
Sep 2024
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ek gesoek het. Baie rustig. Wonderlike mense.
Jan 2024
Renette B
Gesin met klein kinders
4.4
Netjies. Baie oulik en netjiese plekkies, mense is baie vriendelik. Lekker gebly.
Aug 2024
Veronica C
Gesin met tieners
4.0
Skoon, netjies en vriendelik is hoe ek Lazy Lamb sal beskryf. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer hier oorbly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink The Lazy Lamb Guest Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456