Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lamb Guest Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lazy Lamb Guest Suites bied semi-selfsorgverblyf in Vereeniging wat dit die ideale opsie maak vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Daar is 4 gastesuites, naamlik die Dorper 1, Merino 2, Karakul 3 en Dormer 4. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kamer het 2 stoele en 'n platskerm-TV met Netflix. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis koffie, tee, suiker, melk en beskuit word per dag voorsien. Sjampoe, stortjel, room, toiletpapier en seep word ook elke dag voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe wat vooraf met die eienaar gereël moet word. Veilige parkeerplek is onder 'n skadunet op die perseel en agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ek gesoek het. Baie rustig. Wonderlike mense.
Jan 2024
Werner R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, comfortable, great service. This hidden gem with its super hosts has been a wonderful experience for my partner and I. Alida ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Marthina D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, behulpsaam en 'n versteekte juweel. Hierdie twee mense, Des en Alida, is die mees gasvrye en behulpsame mense. Alhoewel ons verblyf net oornag...
Sien meer
Jul 2023
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het nie woorde om die twee pragtige mense te beskryf nie. Dit was asof ons by ons ouerhuis aan gekom het. Ons het dadelik tuis gevoel....
Sien meer
May 2023
Derik B
Besigheidsreis
5.0
Baie dankie vir die gasvryheid. Sal weer in die toekoms by julle tuisgaan.
Mar 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink The Lazy Lamb Guest Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang