Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lizard Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir The Lazy Lizard Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasha Y - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha Y

Vriendelik, behulpsaam, gasvry.

Dit was 'n awesome plek, my honde was saam en dit het so lekker gewerk met die klein tuin. Baie dankie vir 'n lekker plek.

The Lazy Lizard Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, Natasha - you were such a pleasure to host! It was lovely meeting both of you and your furkidz - they were so well behaved! Take care until we meet again. Warm regards, Wendy and Chris

The Lazy Lizard Guesthouse
Adele W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlike gebly. Skoon en netjies!

Beveel The Lazy Lizard Guesthouse beslis aan. Dit was nie ons eerste besoek by The Lazy Lizard nie en gaan beslis ook nie ons laaste besoek wees nie. Ons kuier heerlik hier!

Roelien V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Heerlike vakansie verblyf!

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon en veilig!

Adele W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Baie lekker gebly!

Ons sal beslis The Lazy Lizard Guesthouse aanbeveel. Ons het so lekker gebly en die plekkies is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Bespreek gerus daar!

Lloyd V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd V

Perfect.

It was exactly as advertised.

Marinus P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P

Ideaal geleë naby stad, see en sentrums. Gerieflik en skoon.

Net een aand oorgeslaap en sal dit beslis weer gebruik.

Henk V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Wat 'n wonderlike verwelkomende plek is die Lazy Lizzard. Ek sal dit te enige tyd aanbeveel.

Ek was op die pad vertraag a.g.v. padwerke. Dit het gemaak dat ek ongeveer 'n uur en 'n half later as verwag aangekom het. Wendy het my intussen geskakel om uit te vind of ek hulp nodig het. Met my aankoms het sy my ingewag en verwelkom, sy het my selfs gehelp om kos te bestel. Ek het dadelik tuis gevoel. Dit is skoon, netjiese en gemaklike akkommodasie. Ek sal enige tyd weer teruggaan daarheen.

Marlese V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese V

Goeie waarde vir geld. Vriendelike mense.

Ons het heerlik gekuier op die stoepie. Kombuis is goed toegerus. Sal beslis weer daar oorbly.

Octovius Semone K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octovius Semone K

Marvellous.

I will definitely come back nice, quite and peaceful.

Hannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Will be back soon.

Very friendly owners and a very cosy and clean place. Thank you for the great stay. I really enjoyed it.

Lemmon R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lemmon R

Restful and peaceful.

Super friendly hostess.

Yvonne H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H

Highly recommend The Lazy Lizard. Although I did not meet Wendy in person, she was fantastic in keeping me up to date with her movements.

Lazy Lizard was clean and very comfortable. Connie, I think that was her name, was a very pleasant and helpful lady. I will certainly return when next I am in Durban. If I could make one suggestion, a handle in the shower would be most useful. I have had major back surgery and found it difficult to get down to wash my feet with nothing to hold onto. This is not a complaint, but just a suggestion.

E M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
E M

Comfortable and cozy.

Small, compact, cozy.

Micky L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky L

A delightful cottage with all we needed and more. Excellent communication with hosts.

Situated in a quiet suburban area and close to all amenities such as shops, restaurants and beaches.

Joline L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline L

Comfortable stay.

Had a great stay with my fairy friend Scout.

Pieter L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Netjies, privaat, veilig en alles wat ons nodig gehad het was daar. Fyn detail.

Ons het baie lekker gebly en my dogter het kom kuier. Geen drama. My honde het ook lekker gebly.

Sonet V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet V

Heerlike stil omgewing. Lekker skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly. Wendy is baie gasvry en doen gereeld navraag of alles reg is.

Elsa S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Ons het baie veilig daar gevoel en het die rustigheid geniet. Ook dat ons so naby aan die see was!

Al voorstel wat ons het is dat ons 'n koningingrootte-bed sou verkies het, maar dit was 'n tydelike en baie klein ongerief.

Izak V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Baie geniet, sal weer teruggaan.

Naby aan die strand en winkels kan lekker op die strand loop met honde.

Leon H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Baie lekker verblyf en sentraal.

Baie goeie en aangename eienaars. Naby die winkelsentrum en verskeie eetplekke. Binne maklike bereik van die strand. Sal weer terug gaan enige tyd!

Christina E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina E

Rustige, veilige omgewing met alles wat nodig is om oor te slaap.

Vriendelike en hulpvaardige eienaar. Rustige omgewing en alles wat mens kan nodig kry, soos 'n tweepuntprop en strykyster. Baie veilig.

Hendrik D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Stil en rustig.

Geen klagtes. Eienaar baie vriendelik en professioneel.

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mendoza-rylaan 3, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101e049ca1eb789c0e48fd26fc8c2b4b1abc0c904302fc946409275c469dcd1cc468feef6ac587fbf31031368d33abb7f453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 3 Mendoza Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.716318370994 31.083279963125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang