Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lizard Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Natasha Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelik, behulpsaam, gasvry. Dit was 'n awesome plek, my honde was saam en dit het so lekker gewerk met die klein tuin. Baie dankie vir 'n lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
The Lazy Lizard Guesthouse
Thank you so much, Natasha - you were such a pleasure to host! It was lovely meeting both of you and your furkidz - they were so well behaved! Take care until we meet again. Warm regards, Wendy and Chris

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlike gebly. Skoon en netjies! Beveel The Lazy Lizard Guesthouse beslis aan. Dit was nie ons eerste besoek by The Lazy Lizard nie en gaan beslis ook nie ons laaste besoek wees nie. Ons kuier heerlik hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike vakansie verblyf! Ons het heerlik gebly. Baie netjies en skoon en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly! Ons sal beslis The Lazy Lizard Guesthouse aanbeveel. Ons het so lekker gebly en die plekkies is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Bespreek gerus daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Perfect. It was exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ideaal geleë naby stad, see en sentrums. Gerieflik en skoon. Net een aand oorgeslaap en sal dit beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Wat 'n wonderlike verwelkomende plek is die Lazy Lizzard. Ek sal dit te enige tyd aanbeveel. Ek was op die pad vertraag a.g.v. padwerke. Dit het gemaak dat ek ongeveer 'n uur en 'n half later as verwag aangekom het. Wendy het my intussen geskakel om uit te vind of ek hulp nodig het. Met my aankoms het sy my ingewag en verwelkom, sy het my selfs gehelp om kos te bestel. Ek het dadelik tuis gevoel. Dit is skoon, netjiese en gemaklike akkommodasie. Ek sal enige tyd weer teruggaan daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goeie waarde vir geld. Vriendelike mense. Ons het heerlik gekuier op die stoepie. Kombuis is goed toegerus. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Octovius Semone K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Marvellous. I will definitely come back nice, quite and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Will be back soon. Very friendly owners and a very cosy and clean place. Thank you for the great stay. I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mendoza-rylaan 3, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101e049ca1eb789c0e48fd26fc8c2b4b1abc0c904302fc946409275c469dcd1cc468feef6ac587fbf31031368d33abb7f453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 3 Mendoza Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.716318370994 31.083279963125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang