ThE LaZy ShArK
Beskrywing
Hammerhead is op die eerste verdieping met 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die balkon en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer het nie 'n en suite-badkamer nie. Die badkamer met 'n stort en toilet is op dieselfde verdieping, reg oorkant die kamer. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer met 'n stort en toilet is reg oorkant, op dieselfde verdieping. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Al die 4 kamers en die kothuis kan saam verhuur word vir groepe van tot 10 gaste.
- Gaste moet hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
- Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is in die eenheid verbode.
- Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
- Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
Let wel vir Raggies Selfsorgkothuis:
Gaste moet hul eie houtskool vir die braai saambring.
Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
Gaste moet hul eie koffiekapsules saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelkamer is op die eerste verdieping geleë en het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die balkon. Dit het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite

Die kothuis het sy eie ingang en is apart van die hoofhuis. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Die leefarea lei na 'n dek met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike tuin en swembad gebruik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Al die 4 kamers en die kothuis kan saam verhuur word vir groepe van tot 10 gaste.
- Gaste moet hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
- Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is in die eenheid verbode.
- Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
- Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
Let wel vir Raggies Selfsorgkothuis:
Gaste moet hul eie houtskool vir die braai saambring.
Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
Gaste moet hul eie koffiekapsules saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeewoonstel in die welige tropiese tuin het 'n privaat ingang en 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan en die swembad. Great White Shark is ideaal vir paartjies en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n TV met DStv, 'n kluis en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Al die 4 kamers en die kothuis kan saam verhuur word vir groepe van tot 10 gaste.
- Gaste moet hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
- Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is in die eenheid verbode.
- Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
- Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen besoekers word toegelaat nie.
Let wel vir Raggies Selfsorgkothuis:
Gaste moet hul eie houtskool vir die braai saambring.
Ontbyt is teen R100 per persoon per dag beskikbaar.
Gaste moet hul eie koffiekapsules saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Egertonstraat 29, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang