Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ThE LaZy ShArK

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egertonstraat 29, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ThE LaZy ShArK bied B&B- en selfsorgverblyf in Freeland Park, Scottburgh aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die eiendom het 'n tuin wat oomblikke van stilte vir selfrefleksie bied en natuurliefhebbers sal die voëllewe en lowergroen omgewing waardeer. Gaste kan saam met vriende skemerkelkies op die stoep of op hulle eie balkon geniet, of bloot onder die Afrika-sterrehemel sit en ontspan.

ThE LaZy ShArK is die ideale basis vanwaar die omliggende area verken kan word. Daar is myle ongerepte, wit strande, die geleentheid om te skubaduik, en pragtige gholfbane in die area. Geniet die besonderse sonsondergange en die onvergeetlike uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers naamlik die The Great White Ateljee, Whale- en Tiger Shark Kamers, Hammerhead Shark Kamer, asook die Raggies Selfsorgkothuis. Al 4 kamers en die kothuis kan saam vir groepe van 10 bespreek word.

Elke gastekamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, 'n waaier of lugversorging, gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke, linne en stortjel word voorsien.

Die Raggies Selfsorgkothuis het 'n toegeruste kombuis, sitarea, stoep en braai-area.

ThE LaZy ShArK het 'n lieflike swembad met sonstoele, 'n ingeboude kroeg en pooltafel, 'n biblioteek, beskutte stoep met buitemeubels, en sitplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maaike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Egertonstraat 29, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ThE LaZy ShArK het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egertonstraat 29, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b8dd7104627ccca781598bc98d204992348c2e0638570b1ae5daf5b729770d1f191d1342162fe0d40181b03b941b3f09d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 29 Egerton Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.272628845536 30.758505476652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang