Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leadwood Safari Camp

Wildsplaas
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Glamp Site
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 luukse glanskamptente en elkeen bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse wat slegs vir kinders geskik is. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke tent het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad, etenstafel en 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Private Safari Camplet
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die luukse glanskamptent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 2 matrasse wat slegs vir kinders geskik is. Die privaat badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Buite is daar 'n onderdakkombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die tent spog ook met 'n privaat houtvuurwarmbad, etenstafel en 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f221a460c1a636574d0ea53877d41bae471911cab3ee7aed15e099071a90a4615a8966ee1b5e4a347048f8d5a4fac0461a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Kaallaagte Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.369340229165 28.353813886643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang