Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leadwood Safari Camp

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Leadwood Safari Camp is in die hartjie van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë en bied 'n unieke glanskampervaring wat die natuurlike elemente van die Afrika-bos en die gemak en gerief van 'n privaat eko-kamp bymekaar bring. Die uitsonderlike kamp is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied al die geriewe vir gerieflike selfsorgverblyf. Of jy nou op soek is na 'n wegbreek buite die stad se gedruis, of 'n intieme natuur-ervaring, hierdie luukse tente is die ideale verblyfkeuse.

Die eko-kamp bestaan uit 5 glanskampeenhede wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 bied. Elkeen van die Glamp Site-eenhede het 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse wat slegs vir 2 kinders geskik is, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Privaat Safari Camplet-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke glanskampeenheid spog ook met 'n houtvuurwarmbad.

Elke glanskampeenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel, sitplek, 'n kaggel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe wat 'n lapa, swembad en parkeerplek insluit.

Gaste kan of die oggend- of die middagwildrit in die Dinokeng Wildreservaat bespreek.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir The Leadwood Safari Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink The Leadwood Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f221a460c1a636574d0ea53877d41bae471911cab3ee7aed15e099071a90a4615a8966ee1b5e4a347048f8d5a4fac0461a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Kaallaagte Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.369340229165 28.353813886643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang