Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leadwood Safari Camp

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Leadwood Safari Camp is in die hartjie van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë en bied 'n unieke glanskampervaring wat die natuurlike elemente van die Afrika-bos en die gemak en gerief van 'n privaat eko-kamp bymekaar bring. Die uitsonderlike kamp is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied al die geriewe vir gerieflike selfsorgverblyf. Of jy nou op soek is na 'n wegbreek buite die stad se gedruis, of 'n intieme natuur-ervaring, hierdie luukse tente is die ideale verblyfkeuse.

Die eko-kamp bestaan glanskampeenhede wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 bied. Elkeen van die Glamp Site-eenhede het 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse wat slegs vir 2 kinders geskik is, asook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Privaat Safari Camplet-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke glanskampeenheid spog ook met 'n houtvuurwarmbad.

Elke glanskampeenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel, sitplek, 'n kaggel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe wat 'n lapa, swembad en parkeerplek insluit.

Gaste kan of die oggend- of die middagwildrit in die Dinokeng Wildreservaat bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kylie B
5.0
Best glamping escape, into a big 5 reserve, close to Jhb. I have stayed at Leadwood Safari Camp, four times in less than a year. This i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Danielle C
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute pleasure. We loved our stay. The accommodation was the perfect balance of rustic bush and luxury. The staff ensured that ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Deidre U
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. It was so peaceful. And it was amazing. We really enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Megan H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect get away place. Fabulous! No other way to say it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean camp. Well equipped. We really enjoyed our stay. Definitely recommend this place to get away from the busy city. We received grea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink The Leadwood Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagte-pad, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f221a460c1a636574d0ea53877d41bae471911cab3ee7aed15e099071a90a4615a8966ee1b5e4a347048f8d5a4fac0461a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Kaallaagte Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.369340229165 28.353813886643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang