Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 670 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die klein dorpie Villiersdorp geleë en is 'n selfsorgverblyf wat deur appelboorde en wingerde omring word. Die huis is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel.

Daar is 'n park buite vir kinders om te geniet. Gaste kan gedurende oopseisoenmaande in die dam of gemeenskaplike swembad swem. Daar is 'n verskeidenheid doendinge naby soos bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dagmar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcde18b205733e898b4b47db6ddff0d01d180a9de691b17baefb63924b5315a4149d1267e7146e863ee3b7762c908218cf9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9201634 19.3651632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang