Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon and Olive Tree Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir The Lemon and Olive Tree Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Willeatha M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeatha M

Sien sterre.

Pragtige plekkie. Is baie groter as wat die fotos aandui. Alles wat ons nodig gehad het was daar en meer. Die kamer is ruim en die aircon was 'n pluspunt, want dit was 'n baie koue en nat naweek. Sal weer kom en aanbeveel.

Liesl O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl O

Laaste minuut bespreek om sneeu te kom kyk.

Baie dankie, ons het heerlik geslaap in jul pragtige plekkie. Alhoewel dit buite yskoud was, was dit heerlik warm binne.

Ronel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige luukse, moderne, minimalistiese selfsorgeenheid.

Ons het in die "Olive Tree" eenheid gebly. Die eenheid was baie mooi skoon en het alles ingehad om jou verblyf gerieflik en lekker te maak. Die eenheid het 'n oop leefarea met 'n sitkamer en kombuisarea, 'n gemaklike bank was in die sitarea, waar jy kon sit en TV kyk. Die WiFi het goed gewerk. Daar was 'n toonbank en hoe stoele in die kombuis waar jy kon sit en eet. 'n Lekker groot yskas, en vars melk was voorsien in die yskas. 'n Opwasarea met skottelgoedseep en opwasklape was voorsien. 'n Groot mikrogolfoond en 'n induksieplaat wat jy kon gebruik het om kos te maak. Breekware en eetgerei was voorsien. Daar was 'n koffiemasjien met 2 pote vir een keer se gebruik. Daar was suiker, tee en koffie voorsien. Die badkamer was lekker groot met 'n inloopstort en kwaliteit badhanddoeke was voorsien. Die warm water was gou warm vir 'n lekker stort. Daar was 3 houers in die stort vir shampoo, conditioner en lyfseep, maar ongelukkig was dit dol leeg. 'n Mens kon sien dit was gebruik deur die vorige gaste. Dit sal waardeer word as daar seep in die stort kan wees; daar was wel handseep by die wasbak. Die slaapkamer het 2 koningsgrootte beddens ingehad, met kwaliteit wit linne asook 'n elektriese kombers. Die bed was lekker vinnig warm en ons het baie lekker geslaap op die goeie kwaliteit matras. Daar was ook 'n lugversorging in die slaapkamer wat uitstekend gewerk het, en dit het gemaak dat die hele eenheid warm was toe dit so reën en koud was met sneeu op die berge. Dankie vir die lang spieël in die kamer; 'n mens kry dit selde in 'n eenheid, asook vir die haardroër. Ons kommunikasie was goed met 'n vriendelike gasvrou wat vir ons die aanwysings en kode vir die sleutelboksie van die eenheid gestuur het. Die in- en uitklok was baie gerieflik en eenvoudig. Parkeerplek was veilig op die perseel. Hierdie eenheid is luuks en het alles om jou verblyf baie gemaklik en aangenaam te maak. Ons kan die eenheid aanbeveel en ons sal graag weer hier wil kom bly.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die lekker volledige resensie. Jammer oor die shampoo...

The Lemon and Olive Tree Cottages
Annemie N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie N

Goeie verblyf. Uitstekende kommunikasie.

Baie mooi en skoon plek. Ons het lekker gebly, dankie.

Elda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda K

Lovely.

Guesthouse was very neat, clean and comfortable. We had a lovely stay.

Ben K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Een nag oorgebly nadat ons 'n troue bygewoon het.

The Lemon and Olive Tree Cottages is 'n ideale oornagplekkie. Baie goed toegerus, netjies en skoon. Reëlings vooraf en verskaf van inligting om perseel in te gaan is goed. Aangename verblyf.

André M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André M

Enjoyed it.

Kitchen had everything needed. The bathroom was very nice. Close to Spar and the main road.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Michelle E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Heerlik gekuier, ligging pragtig tussen die berge.

Die akkommodasie was baie netjies en ons het lekker gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ek sou hou daarvan as die cottage gediens kon word elke dag, al moet ek meer betaal.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Dankie Michelle, sal in die toekoms hierna kyk.

The Lemon and Olive Tree Cottages
Nico A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Uitstekende netheid en diens. Waarde vir geld. Voorsien in alle behoeftes. Puik toegerus met alle geriewe.

Plek waar jy heerlik kan rus en ontspan na 'n dag op pad. Saluut.

Robert T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Heerlik skoon en netjies.

Sien sterre.

Miche D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miche D

Dit was fantasties!

Ek was baie vriendelik ontvang! Cottage is oulik en warm, baie tuis gevoel!

Greg G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg G

A place to sleepbefore an very early departure.

Cycling trip to Sutherland.

Liezel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Gerieflik, skoon en pragtig.

Ons het heerlik gebly in Olive Tree Cottage. Dit is 'n pragtige eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Die cottage is skoon en baie gerieflik. Ons sal vir seker weer daar gaan woon!

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Liezel!

The Lemon and Olive Tree Cottages
Johan H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Alles netjies en skoon met al die nodige goeters in plek.

Het net oornag na 'n tennistoernooi.

Kathryn M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn M

Seamless check in and out, clean and attention to detail!

Comfortable and clean, everything you need for an overnight stay. Seamless check in and checkout. Attentive details from our host. Would not hesitate to recommend at all!

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Appreciated!

The Lemon and Olive Tree Cottages
Carol M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M

Comfortable and stylish decor, very clean, good facilities. Darkness during load shedding is a safety issue, especially when arriving ar night during load shedding.

Overall, we enjoyed our stay.

Camilla A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Camilla A

It was nice, just a suggestion that an air-conditioned be put in the room as it is very hot in Ceres.

The landlord gave us great directions and all we needed for the weekend.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Hi Camilla, there is an aircon in the room.

The Lemon and Olive Tree Cottages
Eldin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldin S

Baie lekker gewees.

Als wat jy soek op 1 plek. Sal definitief teruggaan. Binne my top 5 plekke.

Khalid G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khalid G

Clean and contemporary furnished cottage.

Good central location in Ceres in a quiet neighbourhood. Easy check-in process of receiving the key. Safe off-street parking.

Nicola B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola B

Great.

Used Olive Tree as a stopver to Afrikaburn. Great stay. Straightforward to access (we arrived late and left early), very comfortable.

Lindie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie D

Heerlik, gesellig en baie netjies.

Netjiese kamer en die badkamer is verskriklik mooi. Baie oulike uitleg.

Gert R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Baie aangenaam. Diens deur die eienaar is uitstekend en vriendelik.

Baie goed geleë, uiters netjies, ruim en baie goed ingerig. Beslis waarde vir geld.

Chandre M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Pragtige plekkie.

Ons het 'n laaste minuut-bespreking gedoen. Die agent het ons vinnige gehelp. Pin location gestuur en fotos van waar ons moet ingaan. Die plekkie is pragtig en die lugversorging was 'n lafenis in die hitte. Sy het baie oulike inligting aangestuur van wat alles in die area gebeur. Lieflike kersies te koop by een van die Garages. Sal die akkommodasie sterk aanbeveel. Baie sentraal geleë.

Wendy C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Comfortable, clean and well-equipped.

Although our stay was brief, the cottage was lovely. Very tastefully decorated.

Willemien V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Alles wat mens nodig het vir twee mense.

Die Lemon Tree cottage is kompak, maar perfek vir twee met alles wat jy nodig het. Die kothuis is pragtig en slim gemeubileer en uitgelê. Daar is ook 'n mooi tuin uitsig.

Raymond V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

The Olive Tree was just perfect for our three-night stay.

Everything that you need is on hand plus it has a great shower. Special treat was having a braai in our own secluded area. In walking distance to the shops & restaurants if required. We will definitely return. A super friendly host - who goes out of her way to ensure that you get the most out of your visit to the region.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Thanks for a very nice review, Raymond. We try to deliver.

The Lemon and Olive Tree Cottages
Ashleigh P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh P

Very accommodating.

Wonderful host. Recommend staying over.

Nelia K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia K

Ons is baie vriendelik deur ons gasvrou verwelkom. Ons was aangenaam verras deur die skoon, netjiese en smaakvol gemeubileerde eenheid. Ons verblyf het seepglad verloop, want alles werk en alles is van goeie kwaliteit.

The Lemon Tree Cottage is naby alles en baie sentraal in die dorp geleë. Tog is dit in 'n stil woonbuurt, wat baie lekker is. Ek sal dit beslis aanbeveel en graag weer daar gaan oornag in die toekoms.

Glynis V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis V

Everything and more!

Electric blankets were a win. The gas geyser worked a charm. Comfortable bed, couch and outdoor seating. The only thing I missed was more hanging place or drawers for clothing.

Christine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Die binneversiering is pragtig en die tuin ook net so salig om in te ontspan.

Die kothuis is baie privaat en 'n mens kan regtig daar net afskakel. Dit fasiliteite is goed. Die veilige parkering is ook 'n bonus.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Baie dankie Christine! Dis lekker om vir lekker gaste iets te skep om te geniet.

The Lemon and Olive Tree Cottages
Ansie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Was baie rustig en mooiste, netjieste plekkie ooit.

Regtig goeie verblyf, sal weer gaan. Ook loopafstand na winkels.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Baie baie dankie vir mooiste terugvoer, Ansie. Kom gerus weer!

The Lemon and Olive Tree Cottages
Leon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Lekker plek om te bly.

Uiters skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Het net oornag maar als was reg.

Soos bogenoem als was reg ons het net oornag.

Kanyiso N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kanyiso N

The neighbourhood outside the apartment had a lot of life within walking distances. However, it was very quiet when you were in the loft.

The apartment was walking distance to some tourist attractions, shops as well as restaurants. The host has this amazing booklet which serves as a guide of the town. The booklet outlines everything you need to know about Ceres (restaurants, hospitals, shopping centres etc). This was a great help to us because we visiting Ceres for the very first time in our lives. The apartment is very nice and comfortable! Location is very convenient, near shops and public transport. The was very helpful, however our stay was marred by the missing air freshener scenario. We feel the host handled the situation poorly and treated us unfairly. Considering how transparent and open we were, we felt the host treated us as though we were thieves (something we did not appreciate). Besides the missing air-freshener/room spray and poor management of the situation, I would recommend Lemon Tree Cottage as a place to stay in Ceres.

The Lemon and Olive Tree Cottages se terugvoer

Hi Kanyiso, thank you for your response and review.
When a guest leaves something behind or something is missing from the cottage, we try to contact the guests as soon as possible to let them know.
So sorry you felt offended by the action, that was not the intention.

The Lemon and Olive Tree Cottages
Christel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Rustig en aangenaam.

Ons sal beslis weer by Lemon Tree oornag. Dit is netjies en toegerus met als wat jy benodig.

Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Netjies en ruim.

Ons het heerlik hier en in die pragtige dorp gekuier. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons sal graag weer daar slaap.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867f75fc17ce9f80bbbadb9bff56b33393f8e06c2116b76671327e63303c6f50051f065935508bcecdfcd0c67f2a69c37605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 23 Murchison Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.373417427916 19.305689050958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang