Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon and Olive Tree Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lemon and Olive Tree Cottages is knus tuinkothuise wat op die eienaar se perseel geleë is, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang. Gaste kan hulself inlaat, wat dit vir gaste maklik maak om te kom en gaan.

Die Lemon Tree Cottage is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die eenheid sluit 'n kombuisie in met basiese verhit-en-eet-toebehore soos 'n yskassie, induksiebord, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Olive Tree het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Hierdie kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra bed vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Gaste kan in die tuin of op hul eie stoep ontspan terwyl hulle 'n braai geniet. The Lemon and Olive Tree Cottage is naby plaaslike winkels en restaurante asook Ceres Gholfklub. Alle gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Willeatha M
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Pragtige plekkie. Is baie groter as wat die fotos aandui. Alles wat ons nodig gehad het was daar en meer. Die kamer is ruim en die aircon...
Sien meer
Jul 2024
Liesl O
Saam met lewensmaat
5.0
Laaste minuut bespreek om sneeu te kom kyk. Baie dankie, ons het heerlik geslaap in jul pragtige plekkie. Alhoewel dit buite yskoud was, was dit heerl...
Sien meer
Jul 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige luukse, moderne, minimalistiese selfsorgeenheid. Ons het in die "Olive Tree" eenheid gebly. Die eenheid was baie mooi skoon en het alles inge...
Sien meer
Jul 2024
Annemie N
Gesin met tieners
5.0
Goeie verblyf. Uitstekende kommunikasie. Baie mooi en skoon plek. Ons het lekker gebly, dankie.
Mei 2024
Elda K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Guesthouse was very neat, clean and comfortable. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lemon and Olive Tree Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867f75fc17ce9f80bbbadb9bff56b33393f8e06c2116b76671327e63303c6f50051f065935508bcecdfcd0c67f2a69c37605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 23 Murchison Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.373417427916 19.305689050958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang