Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Tree Oasis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir The Lemon Tree Oasis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Plek waar jy kan rus na die langpad.

Baie rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en uiters netjies.

Adrienne S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne S

Exceptional.

Good spot, very clean, exceptional attention to detail and very friendly host.

Grant W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Excellent.

Excellent, I will come again.

Chantel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Heerlik gebly!

Baie vriendelik ontvang deur Nick en sy vrou. Baie gasvry. Woonstel is ongelooflik skoon en netjies. Daar is als wat jy nodig het.

The Lemon Tree Oasis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete

The Lemon Tree Oasis
Yolanda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Ons was van die begin af vriendelik ontvang tot die dag wat ons gery het. As ons iets wou weet of vra was albei behulpsaam.

Die huisie het alles wat mens kan vra in. Dis regtig 'n versteekte juweel van 'n plekkie. Ons voertuig was veilig en die huisie is veilig, daar was geen insidente nie. Loadshedding was ook nie 'n probleem nie en ons het deurentyd wifi en TV gehad. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon of klein gesin.

The Lemon Tree Oasis se terugvoer

Dankie vir die resensie Yolanda. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Vriendelike groete

The Lemon Tree Oasis
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongostraat 47, Wierdapark x 2, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca63428a884e8ed4b84318a224cb06b47bfa69ef5299b0a04f610d0f0930748a73fbf962fbf0af6280d04882af5fdd58f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 47 Uvongo Street Wierda Park x 2 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872349024898 28.146667583688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang