Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Tree Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ronelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Huis weg van die huis. Ons was baie gasvry ontvang. Baie goed toegeruste plek en met die sportnaweek was vol DSTV 'n groot pluspunt. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Neat, comfortable and well equipped room. Feels like home. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelie K
1 nag
5.0
Des 2022

Oornag met ons twee honde. Ons het oornag met ons twee honde. Aangekom kort na 'n hewige reen en hael storm, en die krag was af vir 'n wyle agv van die storm. Ons gasvrou het die situasie uitstekend hanteer, vinnig uitgevind wat aangaan en ons heeltyd op hoogte gehou. . Ons gasvrou het ons so welkom laat voel, en die akkommodasie is uit die boonste rakke. Kan dit beslis aanbeveel en as ek ooit weer daardie rigting gaan sal ek weer daar oornag. Baie dankie Tendelina vir al jou moeite en omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Perfect. Only suggestion is to have aircons in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasies. 'n Pragtige plek. Skoon, netjies en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Tendy is such a gem. She is so nice and a very friendly hostess. She made us feel so welcome. It was a home away from home. She goes above and beyond. The Lemon Tree is a fantastic, classy, clean, beautiful place. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Sal weer daar wil bespreek. Netjies, vriendelike diens en in 'n baie rustig en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2021

Vriendelik en goed toegerus. Tendy was baie vriendelik met ons aankoms en het vooraf per WhatsApp met my gekorrespondeer en inligting verskaf. Dit is netjies en genoeg spasie om te beweeg met 'n pragtige tuin. Veilig en naby winkels en restaurante. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Net die plek vir oornag en langtermyn verblyf. Uitstekende verblyf en ligging. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tendy
The Lemon Tree Self-Catering
Baie dankie vir julle ondersteuning . Was net n plesier.

Driekie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Home from home Lanklaas so goed toegeruste gastehuis teegekom. Keurig gemeubileer. Rustig tussen die bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tendy
The Lemon Tree Self-Catering
Baie dankie , Driekie vir die mooi terugvoering . Ek waardeer dit Baie. Hoop ons Sien jou gou weer. Groete, Tendy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annie-weg 32, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2714215ead5d60627bdadb21b016a0b045d1a1ca9d2a68d7853ece7d4b3386a7895e2429d3e606f229f36a93c0a507e53314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Annie Road Fontainebleau 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -26.106314 27.972177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang