Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Tree Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Lemon Tree Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Huis weg van die huis.

Ons was baie gasvry ontvang. Baie goed toegeruste plek en met die sportnaweek was vol DSTV 'n groot pluspunt. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Pieter L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

Neat, comfortable and well equipped room. Feels like home.

Baie lekker gebly en geslaap.

Hannelie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Oornag met ons twee honde.

Ons het oornag met ons twee honde. Aangekom kort na 'n hewige reen en hael storm, en die krag was af vir 'n wyle agv van die storm. Ons gasvrou het die situasie uitstekend hanteer, vinnig uitgevind wat aangaan en ons heeltyd op hoogte gehou. . Ons gasvrou het ons so welkom laat voel, en die akkommodasie is uit die boonste rakke. Kan dit beslis aanbeveel en as ek ooit weer daardie rigting gaan sal ek weer daar oornag. Baie dankie Tendelina vir al jou moeite en omgee.

Karen G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Perfect.

Only suggestion is to have aircons in the room.

Stephen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

Fantasies. 'n Pragtige plek.

Skoon, netjies en baie mooi.

Steven W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Tendy is such a gem. She is so nice and a very friendly hostess. She made us feel so welcome. It was a home away from home. She goes above and beyond.

The Lemon Tree is a fantastic, classy, clean, beautiful place. I will definitely stay there again.

Kobus K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Sal weer daar wil bespreek.

Netjies, vriendelike diens en in 'n baie rustig en veilige area.

Tilana K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana K

Vriendelik en goed toegerus.

Tendy was baie vriendelik met ons aankoms en het vooraf per WhatsApp met my gekorrespondeer en inligting verskaf. Dit is netjies en genoeg spasie om te beweeg met 'n pragtige tuin. Veilig en naby winkels en restaurante. Sal beslis weer hier bespreek.

Leon K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Net die plek vir oornag en langtermyn verblyf.

Uitstekende verblyf en ligging. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal weer kom.

The Lemon Tree Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning .
Was net n plesier.

The Lemon Tree Self-Catering
Driekie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D

Home from home

Lanklaas so goed toegeruste gastehuis teegekom. Keurig gemeubileer. Rustig tussen die bome.

The Lemon Tree Self-Catering se terugvoer

Baie dankie , Driekie vir die mooi terugvoering .
Ek waardeer dit Baie.
Hoop ons Sien jou gou weer.
Groete,
Tendy

The Lemon Tree Self-Catering
Vanessa R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R

Dit is 'n onvergeetlike wegkruip-rustyd-plekkie. Beste diens, wonderlike mense, maak jou hart en siel skoon belewenis!

Ek kan Lemontree met 'n geruste hart sterk aanbeveel, gaan kyk self. Dit is 'n moet vir almal wat 'n asemskep nodig het!

Helena S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Bekostigbaar en gerieflik.

Maklik bereikbaar vanaf N1 en Lanseria lughawe. Groot pluspunt is volle DStv-pakket. Dit is naby Randpark Gholf Klub waar 'n oulike restaurant is. Cresta winkelsentrum is ook maklik bereikbaar. Die gasvrou was baie behulpsaam om ons vertroud te maak met die omgewing.

Amerie O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerie O

Ons het so lekker gebly. Tendy gaan uit haar pad om dit gerieflik te maak.

My 19 maande oue baba was saam en die woonstel was akkommoderend vir hom ook. Kan regtig aanbeveel. Baie vriendelik ontvang.

Denise H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Vriendelik, netjies and baie gerieflik.

Ek sal definitief weer hier kom oorslaap. Dit was heerlik. Baie dankie!

Bernice R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice R

Comfortable, friendly and warm service.

Tendy's service extended far beyond just offering accommodation in her well-appointed cottages. Genuine interest in her clients, connecting us with other service providers and helping beyond the call of duty. I highly recommend her establishment.

Shannon L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon L

Wat 'n wonderlike en waarde vir geld plekkie!

The Lemon Tree is 'n lieflike plekkie om te bly. Tendy is wonderlik en laat jou baie welkom voel. Ek het in die Lavender Apartment gewoon en dit is ongelooflik mooi en netjies. Ek sal definitief weer hier kuier en beveel dit met absoluut tevredenheid aan enige een. Dit is meer as die moeite werd!

Elzabe L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe L

Ongelooflik lekker.

Dit was ongelooflik lekker en ons het glad nie gevoel of ons in die pad is nie. Bitter hartlik ontvang en is omtrent bederf. Ek het per ongeluk 'n nag te min geboek en daar was géén gehum en geaah nie. Die tannie het dadelik gesê dis 100, ons mag bly. Die gasvryheid is regtig ongelooflik. Ons was 1 dag vroeg uit en laat teruggekom. Ons gordyne is vir ons toegetrek en die ligte is aangesit gewees. Dierbaar verby. Die tannie was so bitter oulik en het vir ons 'n klomp "links" gegee van waar om te gaan eet en wat om als te doen en te besigtig. Was so nice gewees. Dankie, dankie, dankie, nogmaals vir 'n baie lekker week in Jhb! xxx

Irene P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P

Fantastic stay, friendly service in a wonderful environment.

Fantastic stay, friendly service in a wonderful environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf, vriendelike diens en 'n wonderlike omgewing.

Fantastiese verblyf, vriendelike diens en 'n wonderlike omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helena D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Oase in Randburg.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry, lekker gesels, maar die nodige privaatheid is verleen tydens ons verblyf. Die Lavender Apartment is ruim, pragtig gemeubileerd en baie skoon en netjies. Baie ekstras word voorsien soos bv. tydskrifte, toiletware, kamerjaponne, ens. Die kombuisie, alhoewel klein vir mense wat wil kos voorberei, is baie goed toegerus. Koffie, tee, sout en peper, ens. word in goeie hoeveelhede voorsien en die beskuit is heerlik! Die omliggende area is miskien nie baie mooi nie, maar daar is juweel-restaurante weggesteek en die meer moderne inkopiesentrums is baie naby.

Sanet V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Veilig en ontspanne.

Die eenheid is lekker ruim, volledig toegerus en privaat. Tendy is baie behulpsaam en vriendelik. Kan dit beslis aanbeveel.

Charles M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Excellent

Great place - would gladly go back.

Juliana F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana F

Baie stylvolle selfsorg-eenheid! Sal dit enige tyd aanbeveel!

Baie netjiese en gasvrye verblyf! Die eenheid was met als toegerus wat jy sou nodig hê vir selfsorg. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Toni H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni H

Clean, neat, tidy and centrally located.

Lovely place with a well appointed kitchen for self catering purposes.

Tyler B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyler B

Very good

Very nice, clean, and safe environment where you can have a relaxing time.

Laurika L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika L

Value for money stay!

We had an amazing stay with friendly hostess, and very neat and clean place. Will definitely stay there again!

Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Annie-weg 32, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2714215ead5d60627bdadb21b016a0b045d1a1ca9d2a68d7853ece7d4b3386a7895e2429d3e606f229f36a93c0a507e53314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R660 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Annie Road Fontainebleau 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -26.106314 27.972177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang