Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemon Tree

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Virginie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

All was perfect! All was perfect, thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie mooi en karaktervol. Baie vriendelike mense. Mooi skoon en netjiese plek. Lekker ligging en goeie waarde vir geld. Ons sal dit weer besoek en vir ander aanbeveel. Dankie vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne J
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

We had a short but enjoyable stay at The Lemon Tree in Prince Albert. The accommodation was perfect for our young family. The rooms were clean and tidy and the kitchen had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hampie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Exceeded expectations. The accommodation was really tastefully done with everything one required. Bathroom and kitchen was well equipped and we really enjoyed Prince Albert. The pool and garden area is nicely done and it was a pity that we never got a chance to use it. The bed was a tad on the hard side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Comfortable and pleasant. Leonie was a fantastic host, who was very accommodating. We really appreciated the help she gave us. The accommodation was perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kari S
1 nag
4.8
Jun 2022

Heerlik en snoesig. Net jammer ons het nie langer gebly nie. Alles wat ons nodig gehad het was daar, niks gemis nie. Die houtstofie was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenraad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlike wegbreek op Prince Albert! Perfekte ligging, gasvryheid en geriewe. Kan nie beter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Heerlike, rustige verblyf met baie vriendelike gasvrou en gasheer. Die plek was baie netjies en die beddens baie gemaklik. Hierdie gastehuis is in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig. Die uitkyktoring verskaf nog 'n bonuskykie oor die pragtige dorpie. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie goeie verwysings gekry vir restaurante en aktiwiteite in die omgewing. Baie dankie. Ons sal 'n volgende keer graag langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
The Lemon Tree
Ons is so bly dat julle julle kuier in Prins Albert geniet het en dat julle The Lemon Tree gekies het om te oornag. Dit was 'n plesier om julle gasvrou en gasheer te wees. Vriendelike groete, Leonie.

Johann V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie gemaklik en skoon en netjies. Leonie was wonderlike gasvrou en alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
The Lemon Tree
Baie dankie dat julle by The Lemon Tree oornag het. Dit was ‘n plesier om julle gasvrou te wees. Vriendelike groete Leonie

Jeanita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Pragtig, netjies, plek kiein en 'n pragtige dorpie! Ons het heerlik gebly by The Lemon Tree! Dis pragtig ingerig met alles wat jy nodig het en so mooi geleë tussen sitrus- en olyfbome in die mooie Prins Albert. Dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
The Lemon Tree
Baie dankie Jeanita vir die mooi getuigskrif. Kom kuier gerus weer! Groete, Leonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sGEbr8DLKhTSZZQbO7k3vbgec3b82WZbpkuXpBCG6CMzIrzdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Pastorie Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226552920868 22.03385580472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang