Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leopard Tree

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 126 resensies vir The Leopard Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynet D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynet D

Fantastiese verblyf.

Wonderlike verblyf met heerlike ontbyt. Stylvol, netjies, skoon en veilig. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel. Sal definitief weer daar bly.

Katinka M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka M

Ongelooflike fokus op detail om kuier uitsonderlik te maak! Heerlikste ontbyt.

Ons het lekker gebly.

Jeanette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Sal beslis weer daar bly.

Amanda was so hartlik en vriendelik. Heerlik gebly, ontbyt was ook uitstekend!

Danie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Skoon, netjies. Definitief die plek om te bly in Polokwane.

Baie aangename, skoon en netjiese plek. Werklik waarde vir geld. 'n Baie goeie gasvrou.

Annarentia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarentia M

Fantastiese verblyf!

Dit was werklik een van die skoonste, best toegeruste gastehuise waarin ons as gesin al oornag het. Ria het uit haar pad gegaan met alles en die ontbyt was heerlik. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die gastehuis.

Karin K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Rustig, mooi en baie persoonlike aandag! Ria is 'n ster.

Heerlik, in 'n baie mooi en elegant versierde kamer en baie persoonlike aandag. Die ontbyt die volgende oggend was keurig voorberei. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Henko V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Baie nice.

Baie netjies en skoon. Klientediens uit boonste rakke.

Marcus M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus M

Gemaklik.

Ek het lekker gebly en die kliëntediens was puik.

Nadia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Wonderlik!

Pragtige kamers en heerlike ontbyt.

Ben K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Alle personeel vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek.

Verbaas gewees oor die rustige omgewing as mens in die gastehuis instap. Baie stil. Fantastiese verwelkoming. Kamer was baie netjies en skoon. Ontbyt uit die boonste rakke. Beveel die gastehuis definitief aan.

Lourens B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Baie aangenaam.

Goeie vriendelike mense. Mooi area. Netjiese plekkie.

Deon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Goed geleë, Ria uit haar pad gegaan om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Hoogs aanbeveel, een van die min plekke waar die kussing nie terug stoei nie. Ria was absoluut 'n ster met haar diens. Ek sal vir seker weer daar bly.

Brett T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

The hosts are so accommodating.

Excellent location, and in-room amenities are fantastic. Loved our short stay.

Nadene M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene M

Netjies, gerieflik, waarde vir geld.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Vriendelike personeel en 'n vreeslike lekker ontbyt.

Wileen A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wileen A

Uitstekend

Ria is 'n fantasties gasvrou. Haar "attention to detail" is besonders. Ontbyt is groot en heerlik. Netjies! Ons sal verseker weer daar oor bly sou ons weer daar deur gaan.

Marcelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Aangename verblyf.

Netjiese en keurige verblyf. Heerlike ontbyt is bedien. Ria is 'n baie aangename gasvrou. Ek sal weer van die The Leopard Tree gebruik maak.

Bonita S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita S

Wonderful and friendly service. Will most definitely recommend this guesthouse.

See stars.

Casper V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Uitstekend.

Ek sal Ria se verblyf aan enige iemand, enige tyd aanbeveel. Dankie Ria vir 'n gasvrye verblyf tyd.

Nompumelelo M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

The place was advertised in a very nice and quiet neighborhood.

Host was very accommodating and welcoming.

Charlotte B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B

Attention to detail blew me away. The small things were exceptional.

Lovely staff, room, and place to stay.

Heinrich J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich J

Baie lekker ontbyt!

Dankie!

Derek B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Uitstekend.

Die beste B&B waar ek nog gebly het.

Charmaine S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Awesome plek.

Wat 'n belewenis. Dit is so mooi daar en so gerieflik ingerig. Beste ontvangs en hulp ontvang van Amanda. Kan dit aanbeveel om daar te bly. Ontbyt is heerlik. Sal beslis weer daar oorbly as ons in Polokwane is.

Rochelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Die kamer was ruim en gelyk soos op die foto's.

Ons het baie lekker gebly by The Leopard Tree, lekker ontbyt gehad die volgende oggend.

Liezel H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlike verblyf!

Ons is hartlik ontvang. Die kamers is groot en netjies. Het gemaklik en snoesig geslaap. Die ontbyt was fantasties! Beveel The Leopard Tree met groot vrymoedigheid aan.

Renee V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Pragtig en goeie diens.

Mooi kamers en baie besonderse ontbyt. Sal dit beslis aanbeveel!

Dewald L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald L

This was an experience out of space. The staff is very friendly, kind and helpful. No hoo-haas when you request something special.

The first thing I look for when making a booking, is the available bed size. Leopard Tree has only Queen sizes, a true winner. Very comfortable. The prize is the next box to tick, without any objections. The room was neat and clean on arrival. There are a lot of small things and details that are attended to. Small things, like how the courtesy refreshments are presented are excellent. The breakfast table, full of detail and a supurb meal. All I can say, thank you Ria and Staff, the stay was wonderful.

Roland R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland R

Vriendelik en lekker slaapplek.

Sien sterre.

Bianka P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka P

Great place to stay with a really good breakfast.

Would definitely stay again.

Jaco M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

A klas-verblyf.

Uitstekende verblyf.

Tokollo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokollo M

Lindi dit was skoon en gerieflik die staf was behulpsaam.

Dankie ons naweek was baie rustig, net wat my baas Schalk van der Merwe en sy familie-hulle nodig gehad het.

Leanne K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

A wonderful stopover on our way to Pafuri Gate.

Rene was an awesome host, showed us everything we needed to know plus what to have dinner. As we left early in the morning she supplied additional delicious rusks. Thank you.

Mario T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario T

Baie lekker.

Dis baie lekker, man dit was aangenaam!

Dries L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L

Baie goeie ervaring.

Daar is baie moeite gedoen met die ontbyt. Heerlik en keurig voorberei en voorgesit. Dit was uitstekend.

Heinrich C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Uitstekende verblyf, beslis die beste op ons reis waartydens ons by vier verskillende gastehuise oorgebly het.

Die kamers is groter as normaal en baie netjies en smaakvol. Die eienares doen moeite om gaste welkom en tuis te laat voel en was later ook dadelik beskikbaar vir raad ten opsigte van aankopies in die omgewing. Ons het na 'n goeie nagrus 'n heerlike ontbyt geniet. 'n Mens kan maklik vir langer as 'n dag of twee oorbly en die heerlike swembad en braaiarea geniet.

Eric W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W

Die verblyf was perfek.

Die verblyf was fantasties, alles netjies en skoon. Ria is 'n wonderlike gasvrou en laat mens dadelik tuis voel. Ontbyt was ook heerlik. Sal definitief weer daar gaan bly

Schalk L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk L

Vriendelike ontvangs, netjiese kamer en heerlike ontbyt.

Vooraf gekontak oor aankomstyd, baie vriendelike ontvangs, kamer is baie netjies en al die noodsaaklike items vir 'n heerlike oornag is daar. Ontbyt uit die boonste rakke.

Neal R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neal R

Very warm, friendly host and environment.

Will be staying at The Leopard Tree every time I am in Polokwane.

Henko V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Netjies.

Netjies, skoon en vriendelik.

Melinda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Bo verwagting, die vriendelikste diens atmosfeer kon nie vir meer vra nie.

Beste kamer met alles in. Vriendelik ontvang. Bo alles die heerlikste ontbyt. Sien julle definitief weer.

Ben S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Gasvry ontvang, vriendelike diens en baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Ria en het sommer tuis gevoel. Na 'n lang pad se ry kon ons instap in 'n kamer wat skoon en netjies was, om 'n goeie nagrus te geniet. Die ontbyt was heerlik die volgende oggend. Sonder twyfel sal ons enige iemand aanbeveel om by The Leopard Tree te oornag. Beslis die geld werd.

Conroy F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conroy F

Alles werk en personeel professioneel en vriendelik.

Van die bespreking, inboek, ontbyt en uitboek het alles goed afgeloop.

Bianca V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Baie baie lekker en gemaklik.

Ek het vreeslik lekker gebly en geslaap. Die vroutjie is altyd vriendelik en bedagsaam en ek sal elke keer van die slaapplek gebruik maak.

Annarien E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarien E

Fantasties.

Ria is ‘n uitstekende gasvrou! Ons het al baie gereis en plekke gebly/geslaap, maar hier by The Leopard Tree was dit so lekker soos ons eie huis! En toe die ontbyt! Lekker verrassing en ek is spyt ons is so vêr en kan nie meer gereeld daar oorbly nie! Dankie, Ria - uitstekende diens.

Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Gelieflik met vriendelike ontvangs

Julle kan gerus so bietjie opskerp met die onderhoud aangesien beide wasbakke se dreinering nie goed werk nie. Daar was ook geen seep beskikbaar nie en dit behoort deel van die koste te wees aangesien niemand met seep reis nie.

The Leopard Tree se terugvoer

Daar is wel altyd houers handewasseep asook stortseep, harewasmiddel ens beskikbaar. 'n Koekie seep is ook beskikbaar vir gaste wat dit versoek.
Ek het kennis geneem van jul probleem met die wasbakke.
Ons doen werklik ons bes om 100% seker te maak alles is in 'n werkende toestand, sodat daar geen ongerief vir ons gaste is nie. Alle probleme wat wel deur gaste of personeel onder my aandag gebring word geniet dadelik aandag.

The Leopard Tree
Wayne M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Very nice!

Great accommodation, breakfast of outstanding quality. Only concern can be the lack of a air-conditioning system in the room and no soap was available in the bathroom.

Carl V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly.

Baie dankie vir die vriendelike en professionele diens wat gelewer is.

Adine J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine J

Veilig, hartlike ontvangs, netjiese geriewe en uitblinker ontbyt!

Wel gedaan Ria! Jou vriendelike ontvangs en gasvryheid word hoogs waardeer tydens ons verblyf by die Leopard Tree. Die geriewe is netjies en skoon asook die linne. Veiligheid 100%, Ontbyt heerlik verby en waarlik smaaklik! The Leopard Tree is voorwaar waarde vir jou geld en word aanbeveel met groot vrymoedigheid.

Andre B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Wat 'n plesier om daar oor te bly! Ontbyt was 'n bonus!

Bied soveel meer as so baie ander plekke teen 'n baie billike tarief. DStv, yskas, printer, eie badkamer, vriendelike gesigte en heerlike ontbyt. 'n Voorbeeld vir baie ander gastehuise!

Susan T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Netjiese, goed toegeruste kamer en heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs. Sal Leopard Tree beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Lizelle C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Baie lekker gebly.

Die ontbyt was baie lekker gewees.

Helen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Excellent accommodation.

We highly recommend The Leopard Tree for an overnight stop in Polokwane. The room we stayed in (Kudu) was very comfortable and breakfast the next morning was delicious!

Muriel E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel E

Dit was aangenaam om daar te bly.

Het baie lekker gebly, die kamer was skoon en baie netjies. Die ontvangs was baie vriendelik. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Wenli H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wenli H

Very good services.

The lady who checked us in was very nice.

Pieter B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Perfect for our overnight stay. Just what we were looking for.

The Leopard Tree Lodge was exactly as advertised online. It was clean and secure and will definitely recommend it to anyone travelling through Polokwane who needs a place to stay. We will definitely book again in the future. Thank you also to Amanda who went above and beyond with our personal request.

Rene E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Baie lekker by The Leopard Tree gebly! Uitstekend.

The Leopard Tree is 'n baie mooi, netjiese en gemaklike gastehuis. Die kamers is mooi en groot, en baie netjies. Die ontbyt was ook heerlik. Dit was 'n groot bederf om daar te bly.

Anél J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anél J

Netjies en gerieflike akkommodasie.

Pragtige gastehuis met netjies geriewe. Ontvangs en diens was uitstekend. Heerlike ontbyt geniet.

Frans V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Puik akkommodasie in ‘n goeie area, baie naby winkelsentrums en hoofpaaie.

Ons het ‘n heerlike aand gehad by Leopard Tree. Mooi, skoon en ruim kamer. Ontbyt was ook puik. Personeel baie vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Liezl V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Aangenaam en gerieflik.

Pa en dogter het hier gebly vir 'n skietkompetisie waaraan ons moes deelneem en ons verblyf was baie aangenaam. Die kamer was netjies, skoon en beddens het lekker geslaap. Die ontbyt was baie lekker en die oggende wat ons vroeg moes uit, het ons ordentlike kospakkies gekry met broodjie, sap, energiestafie, biltong, sap, lekkers en servette wat alles mooi verpak is. Baie dankie!

Charlene G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene G

Lekker, mense was vriendlik en uit hulle pad uitgegaan vir ons. Baie behulpsaam.

Was 'n baie aangename dame. Mense het uit hul pad gegaan vir ons. Beddens was netjies en badkamers was netjies en skoon. Sal definitief weer deurkom na The Leopard Tree toe.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elsabe P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Beïndruk.

Vriendelike diens, pragtige gastehuis, skoon en netjies, heerlike ontbyt.

Lidia S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia S

Awesome.

We really enjoyed our stay, and friendly staff.

Sune F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune F

Ria was baie behulpsaam. Die kamers was baie skoon en netjies.

Ons was 'n groep van 5 mense en nie een van ons het iets gehad om oor te kla nie. Die kamers en braai-area was baie skoon en netjies, Ria was baie behulpsaam en die personeel was baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly.

Marlie N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N

Vriendelik.

Waterdruk was nie sterk nie. Maar vriendelike mense en netjiese slaapplek.

Denise R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R

Dit was so lekker en doodrustig.

Dit was regtig baie lekker om by hulle te woon.

Stienie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie L

Ons het absoluut heerlik gebly en is baie vriendelik en professioneel ontmoet.

Ek sal The Leopard Tree vir seker aanbeveel vir enigiemand en ook self weer daar oornag. Die mense gaan werklik uit hul pad om jou tegemoed te kom.

Magda C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie dankie Ria!

Baie dankie vir jou gasvyrheid! Ons slaap lekker en eet altyd lekker.

The Leopard Tree se terugvoer

Dis regtig so lekker om julle altyd by ons te hê. Is altyd 'n plesier.

The Leopard Tree
Cilna N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilna N

Bo verwagting goed.

Pragtig en keurig. Skoon en gemaklik.

Katinka M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka M

'n Pragtige gastehuis met wonderlike mense wat daar werk!

Ons was baie beïndruk met die fynere detail en ongelooflike vriendelikheid van Ria, John en Maria. Beste gastehuis-ervaring ooit! Lekker braaiplek, fantastiese ontbyt.

Deon B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs met verduideliking hoe en waar alles is en werk. Ontbyt was heerlik. Alles was netjies en skoon.

Janeli B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeli B

Moeite werd.

Oulike plek met baie goeie diens.

Magda C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Ontbyt was heerlik!

Slaap altyd lekker by julle!

Monique S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Baie goeie diens.

Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Tinette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinette D

'n Plekkie waar ek in Polokwane altyd tuis sal voel.

As ouer wat baie saam die kinders moet rondbeweeg vir sport, soek mens altyd 'n plekkie wat voldoende is aan 'n paar vereistes, soos: veiligheid, netheid, vriendelikheid, hulpvaardigheid asook waarde vir geld, en hier het ons dit nog elke keer gekry. Sal vir seker nie elders in Polokwane gaan oornag nie!

Emma V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V

Ons personeel het die verblyf baie geniet.

Goeie diens en gemaklike slaapplekkies.

Klaas M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M

High standards maintained.

A regular and never let down in terms of exceeding expectations by the establishment. Great place.

Elna H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna H

Baie gerieflik met heerlike ontbyt!

Kon aanpas by ons reistyd met vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Jac B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac B

Waarde vir geld en baie tevrede.

Netjies en skoon verblyf wat beslis waarde vir geld is. Gemaklik en eenvoudige verblyf wat ons beïndruk het vir die prys.

Felicia C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia C

Gemaklik.

Baie mooi en netjies. Het baie tuis gevoel.

Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Heerlik rustig, stil, lekker ontspan.

The Leopard Tree is 'n netjiese, skoon gastehuis en hul gasvryheid is tops. Sal vir seker weer by hulle oornag as ons daai rigting inslaan.

Klaas M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M

Leaving home need not be full of stress.

Leaving home need not be stressful because Leopard Tree is home away from home. Huge value for money at the price range and I will definitely go again. It is not too small to hinder you whilst at the same time, it is not too big to cloud you. The management and stuff are simply humane without any exaggerated traits, I appreciate that very much. What a place.

Linda E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E

Was heerlik, diens baie goed en die kos uit die boonste rakke!

Sal The Leopard Tree verseker aanbeveel!

Veronica W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica W

Fantasties!

Alles was in orde - die besprekingsproses was maklik en vining. Die kamers was mooi versier en gemaklik. Ontbyt was genoegsaam en baie smaaklik.

Celeste S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Beste ligging en diens.

Ons is vriendelik verwelkom. Heerlike ontbyt. Beslis goeie waarde vir geld.

Noeleen T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen T

Uitstekende diens.

Uitstekend in alle opsigte. Fantastiese ontbyt, kamer gerieflik en baie skoon en netjies. Baie opsionele ekstras.

Casper K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Vriendelike ontvang met lekkerste ontbyt.

Uiters netjies en skoon.

Klaas M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M

5-star treatment at 3-star price.

I was sceptical initially due to prices believing you get what you pay for, but I got far more than I bargained for. First, the owner/manager is a super person, I bless the day I met her. Secondly, the room was comfortably big enough for my taste and the bed was heavenly. I slept like a baby. The freshness of the blankets and sheets were second to none. The other pleasant surprise was the full DStv bouquet at this price. What a place!

The Leopard Tree se terugvoer

Was a pleasure hosting you, hope to see you again soon.

The Leopard Tree
Derek B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Die beste B&B wat ek nog besoek het.

Ria is die perfekte gasvrou, absoluut niks is te veel moeite vir haar nie.

Gregg S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg S

Great place to stay in Polokwane.

The Leopard Tree guest house is highly recommended. It's clean, in a great location and the rooms are lovely. The hosts were very accommodating and the breakfast delicious. Many thanks for having me.

Elza C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza C

Baie gerieflik.

Baie skoon, gerieflik. Ontbyt heerlik. Gasvry.

Dalene D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Uitstekende diens.

Die kamers is pragtig en uitstekend toegerus. Die diens was puik en vriendelik. Wraggies 'n 'home away from home'.

Magda C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie lekker slaapplek.

Het dadelik tuis gevoel met aankoms. Lekker gebly en vriendelike ontvangs gehad. Sal definitief weer bespreek.

Mrad En Inge S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrad En Inge S

Rita weet net hoe.

Rita het uit haar pad gegaan om ons verblyf goed te maak. Onvoorsiene probleme met die kamer se geyser is professioneel hanteer. Sy weet net hoe om presies ontbytbestellings reg te maak. Dankie, Rita. Ons sal weer by jou kuier.

Hanlie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Het voldoen aan ons behoeftes. Netjies, skoon en veilig.

Ria (gasvrou) was baie aangenaam en akkommoderend. Heerlike ontbyt!

Hanlie J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Fantasties.

Beveel aan vir enige reisiger. Diens puik. Voel tuis.

Yvette B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Home sweet home.

Dis huis weg van jou huis. Ria is 'n gasvrou duisend, sy laat jou welkom voel en maak 'n bobaas-ontbyt. Kan The Leopard tree sterk aanbeveel.

Tinette D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinette D

Sal vir seker weer hier bespreek!

Werklik baie lekker om hier te bly! Dis skoon, netjies en voel sommer tuis!

Monja M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja M

Die gas wat ek by julle bespreek het sê julle plek is baie nice!

Julle is vreeslike oulike mense en help met alles en is vriendelik en die gas wat ek ingebook het by julle is baie gelukkig. Sal julle op my lys sit van "must book" plekkies in Polokwane. Dankie.

Helena V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Comfortable and all you need to have a good stayover in Polokwane with a accommodating and friendly hostess.

The Leopard Tree is a perfect place to stay over for meetings or celebrations. The location is out of the city centre and perfectly safe. The hostess was always available to assist with whatever question. The rooms are luxurious and in good taste. It was a pleasure to stay in this guest house.

Wihan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan D

Baie netjies, uitstekende waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras met the Leopard Tree. Goed uitgeruste, netjiese kamers met 'n lekker ontbyt. Baie goeie waarde vir geld.

Ralph M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph M

The host was friendly and the place was clean.

We had a good stay, lovely breakfast, all we needed was provided. A great place to unwind.

Annie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Heerlike bederf!

Lieflike gastehuis in stil en veilige omgewing. Gasvrou onverbeterlik, heerlike ontbyt, baie aangename atmosfeer. Baie dankie.

Lize - Mari B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize - Mari B

Wonderlik!

Ongelooflik, lekker gemaklik en skoon, sal beslis vir enige iemand aanbeveel.

Meisie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie S

Wonderlik en gasvry.

Ons sal enige iemand aan beveel om by The Leopard Tree te oornag. Die vriendelike diens en kamers is fantasties.

Ria C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Ons is vriendelik ontvang, die gastehuis is pragtig, gerieflik en stil. Heerlike verblyf. Die bestuurderes, Ria, is boonop baie behulpsaam. Ons sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Sandra L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Baie gasvry en goed geleë. Gasvrou lewer awesome diens.

Ria is 'n baie goeie gasvrou. Ons verblyf was baie lekker. Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.

Lalie N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalie N

Heerlike verblyf.

Sien sterre.

Etienne W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne W

Stil, rustig en 'n baie lekker ontbyt.

Ek het 3 aande daar gebly. Kamers is skoon en netjies, omgewing is rustig en ontbyt is baie lekker.

Sanet J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Was aangenaam en rustig.

Dankie Ria vir jou vriendelikheid, mens voel sommer dadelik welkom. Lekker ontspanne atmosfeer en skoon kamer. Heerlike ontbyt. Sal definitief weer inboek.

Larissa J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa J

Het een aand by die gastehuis oorgebly en sal voortaan altyd by The Leopard Tree verblyf bespreek.

Die gastehuis is in 'n stil area en baie netjies en skoon. Die kamers is ruim. Ons het al by vele gastehuise in Polokwane oornag en The Leopard Tree bied by verre die beste waarde vir geld en sal altyd my eerste keuse wees vir verblyf daar.

David C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Baie aangenaam.

Kamers was ruim. Groot ontbyt. Een klein probleem, kort 'n lig by spieël.

Neels B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Baie goeie waarde vir geld met 'n mean breakfast.

Goeie ligging en waarde vir geld. Hulle maak 'n lekker ontbyt wat ingesluit is by jou oornagprys. Sal definitief weer daar oorbly.

Francois D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Ontvangs by Leopard Tree en heerlike verblyf treffend, en ek het so ontspan, ek sou graag langer wou bly!

Baie goeie waarde vir geld, ek ruik nog die vars en skoon beddegoed en kwaliteit verblyf. Ek het elke minuut geniet en die diens was uitstekend en vriendelik.

Jan E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Sal dit aanbeveel by vriende en kennisse. Die ontbyt was uitstekend.

Ons het dit regtig geniet.

Ignatius S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius S

Heerlik.

Eienaar baie hulpvaardig!

Liza B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Baie lekker en baie vriendelike mense.

Baie bekostigbaar, sal defnatief weer daar slaap.

Geerit B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geerit B

Skoon en netjies. Ideale B&B oorslaap voor noorde van KNP!

Sien sterre.

Ronelle K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle K

Aangenaam verras.

Ons het heerlik gebly en geëet met ons onlangse oorslaap. Kamer was baie gerieflik en groot en kon al ons bagasie hanteer. Ons is warm ontvang en sal beslis weer daar oorslaap. Dankie, Ria, vir al jou moeite en geduld met almal wat vroeg moes op wees vir die sportaktiwitwite.

George J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George J

Dit was puik.

Dit was baie netjies en het als wat jy sal nodig he vir n B&B. Puik vir besigheidsdoeleindes.

Juan G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan G

Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Marisa W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa W

Baie aangenaam.

Gasvry, netjies, skoon en heerlike ontbyt!

Karla J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karla J

Voldoende vir een aand, maar raserig en kamer bo ons se vloer het vreeslik gekraak toe die gaste daar bo rondbeweeg het.

Ria is baie vriendelik en die kamer het als wat 'n mens nodig het vir een aand se oorslaap. Alles was skoon en netjies. Ons enigste probleem was met die raserige vloer van die kamer bo ons - dit is 'n houtvloer en ons kon elke beweging van die gaste daarbo hoor. Ons het oorgebly met ons baba van 10 maande en daar was genoeg plek in die kamer vir haar kot.

Peet V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Netjies en skoon.

Sien die sterre.

Alna V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna V

Pragtige eenheid vir die hele gesin en nog meer kennisse.

Leopard Tree sal ek vir menigte reisigers kan aanbeveel.

Sanet J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Was rustig en ontspanne. Heerlike ontbyt.

Dankie Ria jou gasvryheid het ons dadelik laat welkom voel. Sal definitief weer oorslaap.

Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158d03313d3581735630455f0ced0c1235c174d478fd15155a76253ce13b47f80bb7ab38b1b86fbf7bb1f3b7e66dd8fa75f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 66 Munnik Street Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895575286176 29.485413119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang