Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Leopard Tree

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tabby M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A comfortable, clean, and convenient stopover. Just what we needed and more than we expected for a short stopover to break up a long trip home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons kuier by Leopard Tree was oor die algemeen ontspannend. Professionele diens en vriendelike personeel. Ontbyt was smaaklik en 'n goeie verskeidenheid. Kan Leopard Tree aanbeveel. Ouer mense moet onthou dat daar heelwat trappe is, bespreek dan liewer 'n kamer onder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese verblyf. Wonderlike verblyf met heerlike ontbyt. Stylvol, netjies, skoon en veilig. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katinka M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ongelooflike fokus op detail om kuier uitsonderlik te maak! Heerlikste ontbyt. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer daar bly. Amanda was so hartlik en vriendelik. Heerlik gebly, ontbyt was ook uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies. Definitief die plek om te bly in Polokwane. Baie aangename, skoon en netjiese plek. Werklik waarde vir geld. 'n Baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarentia M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf! Dit was werklik een van die skoonste, best toegeruste gastehuise waarin ons as gesin al oornag het. Ria het uit haar pad gegaan met alles en die ontbyt was heerlik. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
1 nag
5.0
Feb 2024

Rustig, mooi en baie persoonlike aandag! Ria is 'n ster. Heerlik, in 'n baie mooi en elegant versierde kamer en baie persoonlike aandag. Die ontbyt die volgende oggend was keurig voorberei. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie nice. Baie netjies en skoon. Klientediens uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus M
1 nag
5.0
Feb 2024

Gemaklik. Ek het lekker gebly en die kliëntediens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 66, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158d03313d3581735630455f0ced0c1235c174d478fd15155a76253ce13b47f80bb7ab38b1b86fbf7bb1f3b7e66dd8fa75f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 66 Munnik Street Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.895575286176 29.485413119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang