The Light House - Jack
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avalanche-straat 16, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
The Light House - Jack is 'n lieflike woonstel in Westdene wat naby die bekende Melville-woonbuurt geleë is. Hierdie woonbuurt is bekend vir sy eetplekke, naglewe en kafees. Hierdie woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale keuse vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na rustige verblyf.
Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n 'n slaapkamer, kombuis en sitarea en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar en gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met buitesitplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma in die tuin waar hulle kan braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Avalanche-straat 16, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Sien meer verblyf in Westdene Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Avalanche-straat 16, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang