The Light House at Guadeloupe
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Light House at Guadeloupe bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Knysna, Wes-Kaap wat ideaal vir 'n romantiese wegbreek is.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 4 langs die kombuis.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Daar is 'n balkon met meubels en 'n Weber-braai, asook 'n uitsig oor die strandmeer. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Albin & Jenny Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 78
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The Light House at Guadeloupe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna Heights Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang