Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lighthouse Guesthouse

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer met 2 enkelbeddens en bad
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié klein eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n waaier, DStv, koffie en tee. Die skuifdeur lei na 'n vreedsame tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Die prys sluit nie ontbyt in nie, maar dit kan bespreek word met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek en 5 aanbevole restaurante naby vir aandetes.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Dubbel en suite.
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koningingrootte-bed en 'n handstort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Die prys sluit nie ontbyt in nie, maar dit kan bespreek word met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek en 5 aanbevole restaurante naby vir aandetes.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinsuite
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid het slaapplek vir 5 in 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies. Dit beskik oor 'n ruim badkamer met 'n bad en stort en 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Die slaapkamer langhet lugversorging, DStv en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Die prys sluit nie ontbyt in nie, maar dit kan bespreek word met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek en 5 aanbevole restaurante naby vir aandetes.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Deluxe Gesinskamer
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook lugversorging. DStv en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Die groot badkamer het 'n kuipbad, stort en 'n dubbelwasbak. Die skuifdeure maak na die stoep oop.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Die prys sluit nie ontbyt in nie, maar dit kan bespreek word met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek en 5 aanbevole restaurante naby vir aandetes.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis 1
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is ideaal vir groter gesinne of groepe. Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuisie. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kothuis het DStv en lugversorging. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffie-en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Die prys sluit nie ontbyt in nie, maar dit kan bespreek word met aankoms teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontbyt word nie op Sondae bedien nie.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek en 5 aanbevole restaurante naby vir aandetes.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAAksxqhdHVPcpZdT31dWVX78KDt6akT48auREvPYrFLRZqjAwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 301 5 1 5 40 Church Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.719730555556 25.097961111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang